# Statistiek Suid-Afrika sê die verligting in brandstofinflasie het gehelp om die jaarlikse vervoerinflasie in Augustus te beperk. Vervoerinflasie het van 8,9-persent in Julie tot 8,8-persent in Augustus afgeneem, terwyl jaarlikse brandstofprys-inflasie tot 20-persent verlangsaam het. Petrolpryse het tussen Julie en Augustus met twee-persent gedaal en dieselpryse het met 3,1-persent gestyg. Woordvoerder Ricado Johnson sê […]
# Die ANC het hom tot die Konstitusionele Hof gewend in sy stryd oor 181 verkiesingskandidate wat uitgesluit is. Dit volg nadat die Kieshof verlede week die party se aansoek geweier het om die kandidate toe te laat vir die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November. Die party voer aan hulle besonderhede is voor die sperdatum […]
# Die dodetal het tot 26 gestyg nadat ‘n passasiersveerboot tien dae gelede in die Java-see in Indonesië omgeslaan het. Honderd-en-nege mense word steeds vermis. Virgo Transport 8 het op 13 September in gure weer omgeslaan onderweg van Surabaya na Banjarmasin. Daar was 243 mense aan boord, insluitend 30 bemanningslede. Reddingswerkers het die afgelope drie […]
# ‘n Taxi-eienaar van Mpumalanga, Oupa “Bafana” Sindane, het die Madlanga-kommissie gevra om sy verskyning uit te stel totdat hy medies geskik en ‘n dringende aansoek op 6 Oktober in die Hooggeregshof in Pretoria aangehoor is. Hy wil ‘n interdik bekom om te verhoed dat hy moet getuig. Sindane se regsverteenwoordiger, Thabani Masuku, sê die […]
# Vyf mense is gisteraand dood en elf beseer in ‘n botsing op die kruising tussen Ou Pretoria-hoofweg en Maxwell-rylaan in Midrand, Gauteng. Xolani Fihla van die Johannesburgse Metro-polisie sê ‘n taxi-bestuurder wat in ‘n noordelike rigting gery het, het na bewering ‘n rooi verkeerslig veronagsaam en teen twee voertuie gebots wat in ‘n oostelike […]
# Sokker: Italië hoop op ‘n nuwe era wanneer Roberto Mancini se tweede termyn as hoofafrigter Vrydag begin met die UEFA-nasiesligawedstryd teen België in Rome. Dit sal die Azzurri se eerste mededingende wedstryd wees sedert hulle in Maart teen Bosnië en Herzegowina verloor het in hul laaste Wêreldbeker-kwalifiseerder, wat die viermalige kampioen die derde keer […]
# Krieket: Die snelbouler Adam Milne keer na Nieu-Seeland se T20-groep terug na ‘n afwesigheid van langer as ‘n jaar. Hy is ingesluit in die groep vir volgende maand se tuisreeks teen Indië. Die 34-jarige is beseer nadat hy verlede jaar sy 56ste internasionale wedstryd gespeel het. Afrigter Rob Walter sê die opwindende jong veelsydige […]