# Vyf mense is gisteraand dood en elf beseer in ‘n botsing op die kruising tussen Ou Pretoria-hoofweg en Maxwell-rylaan in Midrand, Gauteng. Xolani Fihla van die Johannesburgse Metro-polisie sê ‘n taxi-bestuurder wat in ‘n noordelike rigting gery het, het na bewering ‘n rooi verkeerslig veronagsaam en teen twee voertuie gebots wat in ‘n oostelike rigting gery het. Die taxibestuurder is ernstig beseer. Fihla sê ‘n saak van strafbare manslag word ondersoek:
Vyf sterf, elf beseer in botsing tussen drie voertuie in Midrand [KLANK]
ENG FihlaOnCrash