# Gholf: Die Suid-Afrikaner Dean Burmester is vasbeslote om die volgende plaaslike wenner van die Nedbank-uitdaagtoernooi op Sun City in Noordwes te word. Die viervoudige DP World-toerwenner het sy deelname bevestig aan die toernooi wat van 3 tot 6 Desember plaasvind. Branden Grace was in 2017 die laaste Suid-Afrikaner wat die trofee omhoog gehou het. […]
# Krieket: Woensdag se derde en laaste eendagwedstryd tussen Australië en Engeland sal die reeks beslis nadat die besoekers dit gister een-elk gemaak het. Die gasheer het Vrydag se eerste kragmeting in Perth met sewe paaltjies gewen en Engeland het in Adelaide teruggeslaan met ‘n oortuigende oorwinning met 135 lopies. Hulle het ‘n hoogs-mededingende 355 […]
# Golf: South African Dean Burmester is determined to become the next local winner of the Nedbank Golf Challenge at Sun City in North West. The four-time DP World Tour winner has confirmed his place in the tournament, which takes place from December 3 to 6. Branden Grace was the last South African to lift […]
# Krieket: Bangladesj het nog 73 eerstebeurt-lopies bygevoeg op die tweede oggend van die eerste toets teen Suid-Afrika in Johannesburg voor hulle vir 400 uitgeboul is. Die besoekers het hervat op 327 vir ses nadat Towhid Hridoy en Litton Das se sesdepaaltjie-vennootskap van 206 lopies Kagiso Rabada se vyf paaltjies uitkanselleer het. Hridoy is vanoggend […]
# Cricket: Wednesday’s third and final one-day match between Australia and England in Hobart will decide the series after the visitors made it one-all yesterday. The hosts won Friday’s first encounter in Perth by seven wickets, while England struck back with a convincing 135-run victory in Adelaide. They posted a very competitive 355 for six […]
# Tennis: Die tweemalige kampioen en wêreld-nommer-een, Alexander Zverev van Duitsland, het die ATP-jaareindtoernooi in Turyn, Italië, afgeskop met ‘n oorwinning in skoon stelle oor Rafael Jodar. Die Spanjaard is die eerste manspeler om die toernooi te haal in dieselfde seisoen as sy toervlak-buiging. Die Amerikaanse Ope-naaswenner Ben Shelton het die Fransman Arthur Fils geklop, […]
# Cricket: Bangladesh added a further 73 first-innings runs on the second morning of the first Test against South Africa in Johannesburg before being bowled out for 400. The visitors resumed on 327 for six after Towhid Hridoy and Litton Das’s sixth-wicket partnership of 206 runs cancelled Kagiso Rabada’s five-wicket haul. Hridoy was removed for […]
# Hokkie: Die Internasionale Yshokkiefederasie sê Rusland sal nie aan volgende maand se Junior Wêreldkampioenskap deelneem nie, nadat die gasheerland, Kanada, besluit het om Russiese spelers uit te sluit. Kanada het vroeër aangekondig hy sal Russiese atlete toegang tot die land weier weens die oorlog in Oekraïne. Die Russiese Yshokkiefederasie noem die besluit onaanvaarbaar en […]
# Tennis: Die Franse Ope-kampioen Mirra Andreeva het opgeskuif tot tweede op die vroue-wêreldranglys nadat sy gister die WTA-eindtoernooi in Indian Wells, Amerika, gewen het. Die 19-jarige Rus het Elina Svitolina van Oekraïne in skoon stelle verslaan in die eindstryd. Andreeva het nie ‘n enkele stel afgestaan in haar eerste verskyning in die toernooi nie […]