# Sokker: Die beheerliggaam van die Suid-Afrikaanse Sokkerverenging se Nasionale Uitvoerende Komitee het besluit om die regskoste van die president, Danny Jordaan en die finansiële hoof, Gronie Hluyo te dek. Die twee is in 2024 saam met Trevor Neethling, direkteur van Grit Communications, ná ‘n Valke-ondersoek, gearresteer oor die beweerde misbruik van 1,3-miljoen-rand van SAFA-fondse. […]
# Motorsport: Die president van die FIA, Mohammed Ben Sulayem, verwag die Formule Een Grand Prix in Katar en Abu Dhabi sal soos beplan voortgaan. Dit volg ondanks voortgesette konflik in die Midde-Ooste en die Iran-gesteunde Houthi-aanvalle op Saoedi-Arabië. Sulayem het aan Motorsport.com gesê hy is vol vertroue die laaste twee wedrenne van die seisoen […]
# Soccer: Governing body SAFA’s National Executive Committee has resolved to cover legal costs incurred by president Danny Jordaan and chief financial official Gronie Hluyo. The pair were arrested in 2024 alongside Grit Communications director Trevor Neethling, following a Hawks investigation into the alleged misuse of 1.3-million-rand in SAFA funds. After an NEC meeting in […]
# Krieket: Die Australiese vroue se ster-snelbouler, Megan Schutt, is vir twee wedstryde geskors omdat sy reëls oor voorskrifmedisyne oortree het. Die 33-jarige het in die onlangse eendagreeks teen Bangladesj uitgeblink. Volgens Krieket Australië hou die straf verband met ‘n enkele voorval buite kompetisieverband en het nie ten doel gehad om prestasie te verbeter nie. […]
# Tennis: Die deelnemers aan volgende maand se WTA-eindtoernooi in Indian Wells, Amerika, is bevestig toe die Tsjeg Karolina Muchova die agste en laaste plek ingepalm het. Sy het dit vermag toe Marta Kustyuk van Oekraïne moes onttrek tydens die tweede ronde van die Ningbo-ope in China. Muchova sluit aan by Elena Rybakina van Kazakstan, […]
# Rugby: Die haker JJ Kotzé gaan eers weer middel Desember vir die Stormers beskikbaar wees nadat hy vir drie wedstryde geskors is vir sy rooikaart teen Bristol Bears in Kaapstad. Hy is eers met ‘n geelkaart afgestuur, maar dis later opgradeer na rooi. Die Stormers het appelleer teen die voorgestelde skorsing, maar ‘n onafhanklike […]
# Rugby: Die Springbokke gaan volgende maand se Nasieskampioenskap-toetse speel sonder hulle ster-vleuel Cheslin Kolbe, wat vroeg verlede maand sy kakebeen gebreek het in die derde toets teen die All Blacks. Sy streekspan, die Stormers, het bevestig hy sal eers in Desember terugkeer, wanneer hy vir die Kaapstadse span beskikbaar behoort te wees vir die […]
# Tennis: The field for next month’s WTA Finals in Indian Wells in the US has been confirmed after Czech player Karolina Muchova secured the eighth and final spot. She achieved this when Ukrainian Marta Kostyuk was forced to retire in the second round of the Ningbo Open in China. Muchova joins Elena Rybakina of […]
# Krieket: Engeland se voorste paaltjie-nemer, James Anderson, gaan blykbaar uittree nadat Lancashire besluit het om nie sy kontrak vir volgende seisoen te hernu nie. Die 44-jarige het ʼn seisoen-kontrak van die klub van sy jeug gehad sedert hy in 2024 uit die nasionale span getree het. Anderson was vanjaar Lancashire se kaptein en het […]