# Krieket: Die verdedigende kampioen, Royal Challengers Bengaluru, is deur na die Indiese Premierliga se eindstryd toe hulle Gujarat Titans in Dharamsala met 92 lopies verslaan het. Kaptein Rajat Patidar se onoorwonne 93 van 33 balle het RCB na 254 vir vyf help neem, die hoogste telling in die kompetisie se uitspeelgeskiedenis. Jacob Duffy het […]
# Tennis: Top seed Jannik Sinner began his quest for a maiden French Open title with a 6-1, 6-3, 6-4 victory over French wildcard Clement Tabur. The Italian is aiming to complete the Career Grand Slam. Australian Adam Walton knocked out sixth-seeded Russian Daniil Medvedev, 6-2, 1-6, 6-1, 1-6, 6-4. In the women’s draw, defending […]
# Cricket: Defending champions the Royal Challengers Bengaluru are through to the Indian Premier League final after thrashing the Gujarat Titans by 92 runs in Dharamsala. Captain Rajat Patidar scored an unbeaten 93 from 33 balls to help RCB post 254 for five, the highest total in IPL playoff history. In reply, Jacob Duffy took […]
# Rugby: Die Junior Springbokke het hul tweede oortuigende oorwinning van die Internasionale Onder-20-reeks behaal deur Fidji 82-25 te klop by Wynberg Boys’ High in Kaapstad. Suid-Afrika het 12 drieë gedruk, met Luan Giliomee wat ‘n driekuns behaal het met sy terugkeer na die span. Die Junior Bokke het Chili verlede week 97-0 afgeransel in […]
# Rugby: The Junior Springboks recorded their second comprehensive victory of the Under-20 International Series, beating Fiji 82-25 at Wynberg Boys’ High School in Cape Town yesterday. South Africa scored 12 tries, with Luan Giliomee marking his return to the team with a hat-trick. Last week, the Junior Boks thrashed Chile 97-0 in their opening […]
# Rugby: Die Springbok-losskakel van weleer, Naas Botha, is aangestel as direkteur van rugby by die Amerikaanse Afdeling Een-klub Kansas City Blues. Die 67-jarige het 179 wedstryde vir die destydse Noord-Transvaal gespeel en twee-duisend-511 punte aangeteken. Hy het ook 312 punte vir die Bokke in 28 toetse tussen 1980 en 1992 bygedra. Botha het ná […]
# Rugby: Die Stormers se Projek 2029 het stukrag gekry met die terugkeer van die Springbok-puntemasjien Cheslin Kolbe. Die projek mik daarna om die span te posisioneer om die Kampioenebeker die eerste keer te wen. Die direkteur van rugby, John Dobson, sê hulle waardeer Kolbe se finansiële opoffering om na Kaapstad terug te keer, want […]
# Sokker: Skotland is vasbeslote sy eerste Wêreldbeker-toernooi in 28 jaar sal nie net oor deelname gaan nie, maar om ten minste die uitklopfases te haal. Die land is in die moeilike Groep C, waar hulle teen die vyfmalige kampioen Brasilië, die Afrika-kampioen Marokko en die Karibiese span uit Haïti te staan kom. Skotland begin […]
# Sokker: Die voorsitter van Mamelodi Sundowns, Thlopie Motsepe, het die spelers, afrigtingspersoneel en ondersteuners geprys na die klub se tweede titel in die CAF Kampioeneliga. Motsepe sê die span het dwarsdeur ‘n moeilike seisoen, veerkragtigheid en eenheid getoon, veral na die teleurstelling in Kaïro, Egipte, vroeër in die veldtog. Motsepe het afrigter Miguel Cardoso […]