# Gholf: Rory McIlroy het sy agtste Wedloop na Dubai–titel gewen en die Skot Colin Montgomerie se rekord geëwenaar nadat hy tweede was ná die Engelsman Tyrrell Hatton op die DP World-toer-kampioenskap in Dubai. Dit is Hatton se negende DP World-toer-titel. McIlroy, van Noord-Ierland, het die Spanjaard Eugenio Chacarra verbygesteek om die kroon te dra en sê dis ʼn spesiale prestasie:
Gholf: McIlroy ewenaar rekord met agste Race to Dubai-titel [KLANK]
ENG McIlroyOnAchievement