# Rugby: The Lions say following an autopsy report lock Hyron Andrew’s death was found to be caused by a a tear in his aorta. Andrew died suddenly in a French Hotel last Friday prior to the team’s match against La Rochelle. The statement added the French authorities, who conducted the autopsy, confirmed the cause […]
# Rugby: Springbok flanker Paul de Villiers will again lead the Stormers in Saturday’s United Rugby Championship clash with Wales’ Scarlets in Cape Town. Regular captain Ruhan Nel is still on the sidelines with a minor calf injury and won’t be rushed back. De Villiers is joined by fellow former Junior Springbok captains Riley Norton, […]
# Golf: South African Louis Oosthuizen will return to the DP World Tour after deciding to leave LIV Golf. The 44-year-old joined LIV five years ago, but the league is experienced an uncertain future after Saudi Arabia’s Public Investment Fund withdrew its financial backing. Oosthuizen says the decision was one of the hardest of his […]
# Rugby: Die Leeus sê volgens ‘n nadoodse ondersoek, is die dood van die slot Hyron Andrew veroorsaak deur ‘n skeur in sy aorta. Andrew is verlede Vrydag skielik in ‘n Franse hotel, kort voor die span se wedstryd teen La Rochelle, oorlede. Die verklaring sê die Franse owerhede, wat die nadoodse ondersoek uitgevoer het, […]
# Rugby: Die Springbok-flank Paul de Villiers sal Saterdag in Kaapstad weer die Stormers aanvoer in hul kragmeting teen die Scarlets van Wallis in die Verenigde Rugbykampioenskap. Die gereelde kaptein, Ruhan Nel, is steeds langs die kantlyn weens ’n ligte kuitbesering en die swpan is nie haastig om hom terug te bring nie. De Villiers […]
# Gholf: Die Suid-Afrikaner Louis Oosthuizen keer terug na die DP World-toer na sy besluit om LIV Gholf te verlaat. Die 44-jarige het vyf jaar gelede by LIV aangesluit, maar die liga ondervind ‘n onseker toekoms nadat Saoedi-Arabië se Openbare Beleggingsfonds sy finansiële steun onttrek het. Oosthuizen sê die besluit was een van die moeilikstes […]
# Rugby: Die opkomende Bulle-ster Reinhardt Ludwig het sy kontrak tot die einde van 2030 verleng. Hy het opgang gemaak na hy skool in Pretoria voltooi het, en sy veelsydigheid as flank of slot het al hoe belangriker geword sedert Ruan Nortjé aan die einde van verlede seisoen die span verlaat het. Die 24-jarige Ludwig […]
# Krieket: Suid-Afrika het Australië vir net 99 uitgeboul op die voorlaaste dag van die tweede toets in Gqeberha vir ‘n eerstebeurt-voorsprong van 326 lopies. Die snelbouler Marco Jansen het verwoesting gesaai en vyf paaltjies ingeoes. Kagiso Rabada en Wiaan Mulder het albei twee paaltjies geneem en Anrich Nortjé een. Steven Smith het Australië se […]
# Cricket: South Africa bowled Australia out for just 99 on the penultimate day of the second Test in Gqeberha for a first innings lead of 326 runs. Fast bowler Marco Jansen was the destroyer-in-chief, claiming five wickets and conceding just 33 runs. Kagiso Rabada and Wiaan Mulder both took two wickets and Anrich Nortjé […]