# Sokker: Die voormalige Engelse kaptein David Beckham is een van sokkerspelers wat in 2027 in die Amerikaanse Heldesaal opgeneem word. Hy het 124 wedstryde vir LA Galaxy gespeel sedert hy in 2007 by hulle aangesluit het. Hy het 20 doele aangeteken en die MLS-beker asook die Ondersteunerskild gewen voordat hy die span in 2012 […]
# Sokker: Bafana Bafana het twee waardevolle punte verloor in hul kwalifiseringsveldtog vir die 2027 Afrikanasies-beker nadat hulle wedstryd teen Kenia op die Orlando-stadion in Soweto gelykop geëindig het met twee elk. Relebohile Mofokeng het Suid-Afrika in die 77ste minuut ʼn 2-1 voorsprong gegee en hoop laat ontstaan vir ʼn derde agtereenvolgende Groep D-oorwinning. Die […]
# Sokker: Argentinië het sy eerste wedstryd sedert Lionel Messi se uittrede met 2-1 teen Uruguay verloor. Die besoekers het kort na rustyd die voortou geneem toe die Argentynse verdediger, Leonardo Balerdi, ʼn eie doel aangeteken het. Maximiliano Araújo het Uruguay se voorsprong vyf minute later verdubbel voor Julián Álvarez in die 73ste minuut een […]
# Soccer: Kenya coach Benni McCarthy believes his team’s 2-2 draw against Bafana Bafana was a fair result in their 2027 Africa Cup of Nations qualifier at Orlando Stadium. He says both sides created chances and the goalkeepers played an important role in keeping their teams in the match. McCarthy praised his players for adapting […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus says there are no excuses for his team’s 21-19 defeat by France in Paris. Erasmus says the Boks failed to take their chances, made too many handling errors and allowed the hosts to force them away from their game plan. He also accepted responsibility for the result, saying it […]
# Soccer: Argentina have lost 2-1 to Uruguay in their first match since Lionel Messi retired from international football. The visitors took the lead shortly after half-time when Argentina defender Leonardo Balerdi scored an own goal. Maximiliano Araújo doubled Uruguay’s advantage five minutes later, before Julián Álvarez pulled one back for the hosts in the […]
# Rugby: Frankryk het die Springbokke met 21-19 geklop in ʼn opwindende Nasieskampioenskap-toets in Parys, en kaptein Antoine Dupont is aangewys as speler van die wedstryd. Frankryk het in die eerste helfte drie drieë gedruk en teen rustyd met 21-7 voorgeloop. Die Bokke het terugbaklei met drieë deur Jan-Hendrik Wessels, Cobus Reinach en Malcolm Marx. […]
# Soccer: Bafana Bafana have dropped two valuable points in their 2027 Africa Cup of Nations qualifying campaign after drawing 2-2 with Kenya at Orlando Stadium in Soweto. Relebohile Mofokeng put South Africa 2-1 ahead in the 77th minute, raising hopes of a third consecutive Group D victory. But substitute Ryan Ogam struck a late […]
# Krieket: Die eerste van twee toetse tussen Suid-Afrika en Bangladesj begin môre op die Wanderers in Johannesburg. Die reeks is deel van die Wêreldtoetskampioenskap. Die Proteas is die verdedigende kampioene en tans tweede op die punteleer agter Nieu-Seeland. Hulle word gevolg deur Australië en Indië, terwyl Bangladesj in die vyfde plek is. Die Wanderers […]