# Die pas-aangestelde Bafana Bafana-afrigter, Pitso Mosimane, het die verantwoordelikheid aanvaar om Suid-Afrika se nasionale span met trots, vasberadenheid en nederigheid te lei. Mosimane sê sy terugkeer 14 jaar na sy eerste termyn as afrigter is ‘n spesiale oomblik in sy loopbaan. Mosimane erken die afrigting van Bafana is ‘n grootse taak, gegewe die belangrikheid […]
# Newly appointed Bafana Bafana coach Pitso Mosimane has accepted the responsibility of leading South Africa’s national team with pride, determination and humility. Mosimane says returning to the role 14 years after his first stint is a special moment in his career. Mosiane acknowledges that coaching Bafana is bigger than himself, given the team’s importance […]
# Sokker: Die African Restoration Bank het ‘n dringende aansoek by die Hooggeregshof ingedien om die plaaslike sokker beheerliggaam, SAFA, se verkiesingskongres wat vir 12 September geskeduleer is, te stop. Die ARB-president Vuyisile Charles Ndabeni wil hê die Hof moet die verkiesings verbied totdat bestuurskwessies opgelos is. Die aansoek vra vir die openbaarmaking van SAFA […]
# Sokker: Die pas-aangestelde hoofafrigter van Bafana Bafana, Pitso Mosimane, sê sy tegniese span is nog nie volledig nie, met nog ‘n hulpafrigter wat aangestel moet word. Mosimane het by SAFA-huis bevestig dat Kabelo Rangoaga en Musi Matlaba lede van sy tegniese personeel is. Hy sê kandidate word noukeurig oorweeg om seker te maak die […]
# Soccer: Newly-appointed Bafana Bafana head coach Pitso Mosimane says his technical team is not yet complete, with another assistant coach still to be appointed. Speaking at SAFA House, Mosimane confirmed Kabelo Rangoaga and Musi Matlaba as members of his technical staff. He says they are carefully considering candidates to ensure the right person is […]
# Sokker: SAFA het Pitso Mosimane amptelik aangekondig as Bafana Bafana se nuwe hoofafrigter. Die driemalige Kampioeneliga-wenner keer terug vir ‘n tweede permanente termyn en vervang Hugo Broos. Mosimane se onmiddellike uitdaging is die Afrikabeker-kwalifiseerders, waarin Suid-Afrika saam met Guinee, Eritrea en Kenia in Groep D geloot is. SAFA se president, Danny Jordaan, sê die […]
# Soccer: SAFA has officially announced Pitso Mosimane as Bafana Bafana’s new head coach. The three-time Champions League winner returns for a second permanent stint, replacing Hugo Broos. Mosimane’s immediate challenge is the qualifiers for next year’s Africa Cup of Nations, drawn alongside Guinea, Eritrea and Kenya in Group D. SAFA president Danny Jordaan says […]
# Soccer: The African Restoration Bank launched an urgent High Court application to halt local governing body SAFA’s elective congress scheduled for 12 September. ARB president Vuyisile Charles Ndabeni wants the court to interdict the elections until governance concerns are resolved. The application seeks disclosure of SAFA’s constitution, amendments, electoral code and candidate lists, and […]
# Krieket: ‘n Splinternuwe Pakistanse groep gaan van volgende Woensdag teen Engeland speel in die laaste toets op Edgbaston. Hoofafrigter Sarfaraz Ahmed en boul-afrigter Umar Gul is afgedank en sewe spelers huis toe gestuur na die besoekers se swak vertoning in die eerste twee wedstryde. Pakistan het op Headingly die spit afgebyt met ‘n beurt […]