# Atletiek: Wêreld-atletiek het Atletiek Suid-Afrika tot die einde van November gegee om ʼn plan voor te lê oor hoe hy sy bestuursprobleme gaan oplos, anders kan hy geskors word. Die beleërde nasionale federasie se gewese uitvoerende hoof wil teen sy afdanking appelleer en die visepresident het onlangs bedank. Waarnemende president Jean Verster sê hulle is besig om goeie bestuursmaatreëls in te stel, insluitend ʼn nuwe grondwet, die keuring van verkiesingskandidate en ʼn beperking op termyne:
Atletiek: Wêreldatletiek sê Atletiek Suid-Afrika moet hom regruk anders is skorsing sy voorland [KLANK]
ENG VersterOnProcess