# Rugby: Die All Blacks se afrigter, Dave Rennie, het drie onervare voorspelers gekies vir Saterdag se derde toets teen die Springbokke op die FNB-stadion in Johannesburg. Die losvoorspeler Peter Lakai, die slot Sam Darry en die haker Asafo Aumua is die eerste keer op toer in die opdrafspan. Aumua vervang kaptein Codie Taylor, wat […]
# Rugby: All Blacks coach Dave Rennie has included three inexperienced players in his pack for Saturday’s third Test against the Springboks at the FNB Stadium in Johannesburg. Loose forward Peter Lakai, lock Sam Darry and hooker Asafo Aumua will get their first chances in the starting-15 on tour. Aumua replaces captain Codie Taylor, who […]
# Rugby: Die Mededingings-kommissie het ‘n ondersoek teen die Suid-Afrikaanse Rugby-unie begin na klagtes oor die verkoop van kaartjies vir losies. SARU en sommige van sy geaffilieerde agentskappe word beskuldig van onregverdige sakegebruike deur gasvryheids-losiepakkette net beskikbaar te stel vir aangestelde handelsregte-agentskappe soos Megapro en Sail. The Citizen berig die klaers eis volle deursigtigheid van […]
# Tennis: World number three Carlos Alcaraz plans to take longer breaks between tournaments to avoid a repetition of his four-month injury lay-off. The defending champion is still on course for a third US Open title after reaching the third round. The 23-year-old Spaniard says the current demands are impossible to keep up with. He […]
# Tennis: Die Chinese gelukkige verloorder Bu Yunchaokete het die opkomende ster Rafael Jodar uitgeskakel in die eerste ronde van die Amerikaanse Ope. Die nommer-124 op die wêreldranglys het die 12de-gekeurde Spanjaard in skoon stelle geklop in een van die grootste verrassings van die Grand Slam-toernooi tot dusver. Bu het in die kwalifiserende ronde verloor, […]
# Rugby: Engeland se kaptein, Maro Itoje, glo sy verlengde afwesigheid van rugby het hom geestelik en liggaamlik bevoordeel. Die 31-jarige voorspeler het die Nasieskampioenskap-toetse teen Suid-Afrika, Fidji en Argentinië in Julie misgeloop. Itoje, wat in die twee vorige seisoene Wêreldrugby se riglyn van 30 wedstryde per seisoen oorskry het, meen die rustyd kan help […]
# Rugby: The Competition Commission has started an investigation against the South African Rugby Union following complaints over the selling of tickets for suites at stadiums. SARU and some of its affiliated agencies are accused of unfair business practices for making hospitality suite packages available only to appointed commercial rights agencies such as Megapro and […]
# Rugby: England captain Maro Itoje believes his extended break from the sport has benefited him both mentally and physically. The 31-year-old forward has missed the Nations Championship Tests against South Africa, Fiji and Argentina in July. Itoje, who surpassed World Rugby’s player load guidelines of 30 matches per season in the two previous seasons, […]
# Tennis: Chinese lucky loser Bu Yunchaokete sent rising star Rafael Jodar packing in the first round of the US Open. Bu, ranked 124th in the world, beat the 12th-seeded Spaniard in straight sets in one of the biggest upsets of the Grand Slam tournament so far. Bu lost in the final qualifying round, but […]