# Motorsport: Die Britse tiener Freddie Slater sal sy eerste amptelike geleentheid in ‘n Formule Een-motor kry tydens die openings-oefensessie vir volgende maand se Meksikaanse Grand Prix. Die 18-jarige neem deel aan Audi se renjaer-ontwikkelingsprogram en het vanjaar derde geëindig in sy eerste Formule Drie-seisoen. Slater sal na verwagting ook vroeg volgende jaar aan oefensessies […]
# Rugby: Die seun van ‘n oud-Wallaby kan volgende maand sy buiging maak vir Australië in die Nasieskampioenskaps-toetse in Europa. Die skrumskakel Teddy Wilson se pa, David, het 79 toetse vir Australië gespeel, onder meer in 1999 toe die Wallabies die Wêreldbeker gewen het. Die ander nuweling in afrigter Les Kiss se groep is die […]
# Soccer: Mamelodi Sundowns coach Miguel Cardoso says his team will treat today’s CAF Champions League second-leg clash against Angola’s Wiliete SC as a cup final. The teams meet at Loftus Versfeld in Pretoria after a goalless first-leg draw. Sundowns must win to reach the group stage, while another goalless draw would force a penalty […]
# Motorsport: British teenager Freddie Slater will get his first official chance in a Formula One car during the opening practice for next month’s Mexican Grand Prix. The 18-year-old participates in Audi’s driver development programme and ended third in his first Formula Three season this year. Slater is also expected to take part in practice […]
# Rugby: The son of a former Wallaby could make his debut for Australia in next month’s Nations Championship Tests in Europe. Scrum-half Teddy Wilson’s father, David, played 79 Tests for his country, including in 1999 when they won the World Cup. The other debutant in coach Less Kiss’s squad is loosehead prop Tom Lambert. […]
# Rugby: Die Springbok-vroue se medehoofafrigter, Franzel September, sê hul maak reeds vordering met die bou van diepte voor 2029 se Wêreldbeker-toernooi. Suid-Afrika pak Ierland môre in Kaapstad in die eerste van twee W15-wêreldreeks-kragmetings, met twee veranderings onder die stutte en ‘n nuwe vleuel ná die oorwinning oor Spanje vroeër die maand. Sizophila Solontsi voer […]
# Sokker: Amerika gaan in Januarie 2028 die gasvrou wees vir die eerste Klub-Wêreldbekertoernooi vir vroue. Neëntien spanne gaan deelneem en sewe klubs het reeds gekwalifiseer deur die afgelope twee seisoene kontinentale toernooie te wen. Die lys sluit in die Engelse Vroue-superliga-span Arsenal, die huidige Europese kampioen, Barcelona van Spanje, en Corinthians van Brasilië. FIFA […]
# Rugby: Die Italiaanse skeidsregter Andrea Piardi is volgende maand weer in beheer van ‘n Springbok-toets na verlede maand se omstrede wedstryd teen die Wallabies in Perth, toe hy in die laaste tien minute vier geelkaarte aan Australië uitgedeel het. Hy hanteer die 13de die Bokke se Nasieskampioenskapstoets teen Frankryk in Parys. Suid-Afrika speel die […]
# Rugby: Italian referee Andrea Piardi will again take charge of a Springbok Test next month after last month’s controversial match against the Wallabies in Perth, when he issued Australia four yellow cards in the final ten minutes. He will handle the Boks’ Nations Championship clash with France in Paris on the 13th. South Africa […]