# Rugby: Die Haaie het gisteraand hul posisie in die Verenigde Rugbykampioenskap versterk met ‘n bonuspunt-oorwinning oor Cardiff, terwyl die Leeus in die vierde ronde teen Edinburgh vasgeval het. Die Haaie het teruggeveg om die Walliese gashere met 36–21 te klop en het ses drieë gedruk in ‘n indrukwekkende wegwedstryd. Die besoekers het teen rustyd […]
# Rugby: The Sharks have strengthened their position in the United Rugby Championship with a bonus-point victory over Cardiff last night, while the Lions suffered defeat against Edinburgh in Round Four. The Sharks fought back to beat the Welsh hosts 36-21, scoring six tries in an impressive away performance. The visitors led Cardiff 17–7 at […]
# Soccer: Fifa president Gianni Infantino’s hopes of re-election in March improved when Asia’s governing body made a U-turn and decided to back him. The body, together with European body Uefa and North, Central America and the Caribbean’s Concacaf, criticised him over his failed plan to sell stakes in World Cup tournaments two months ago. […]
# Sokker: Die president van FIFA, Gianni Infantino se kanse op herverkiesing in Maart het verbeter nadat die beheerliggaam van Asië besluit het om hom te steun. Hierdie liggaam, tesame met die Europese liggaam UEFA en Concacaf het hom gekritiseer oor sy mislukte plan om belange in Wêreldbekertoernooie te verkoop. Die Asiatiese president, sjeik Salman […]
# Gholf: Branden Grace is die jongste Suid-Afrikaner wat LIV Golf verlaat, en die wenner van nege DP World Toernooie is in die 2026-27-seisoen voltyds terug by dié reeks. Die 38-jarige Grace sluit nou aan by sy voormalige kaptein, Louis Oosthuizen, wat verlede Woensdag ook sy vertrek aangekondig het. Grace, wat spog met 15 professionele […]
# Golf: Branden Grace is the latest South African to leave LIV Golf and the nine time DP world tour winner is set to return full-time to the circuit for the 2026-27 season. The 38-year-old has now joined his former skipper Louis Oosthuizen who announced his departure last Wednesday. Grace, who boasts 15 professional victories […]
# Cricket: Australia should expect reminders of their previous visit to Newlands when the third and deciding Test against South Africa starts in Cape Town on Tuesday. This will be the first time they return since the infamous sandpaper scandal. Steve Smith is still in the team he captained in 2018 when bowler Cameron Bancroft […]
# Krieket: Australië kan verwag om herinner te word aan hul vorige besoek aan Nuweland wanneer die derde en beslissende toets Dinsdag teen Suid-Afrika in Kaapstad begin. Dit is die eerste keer op hierdie veld sedert die berugte skuurpapier-skandaal. Steve Smith is steeds deel van die span waarvan hy in 2018 die kaptein was toe […]
# Sokker: Mamelodi Sundowns-afrigter Miguel Cardoso sê sy span sal vandag se tweede kragmeting in die CAF-kampioeneliga teen die Angolese span Wiliete SC soos ‘n bekerfinaal benader. Die spanne kom weer by Loftus Versfeld in Pretoria teen mekaar te staan, nadat die eerste wedstryd gelykop sonder doele geëindig het. Sundowns moet wen om die groepfase […]