# Motorsport: Die sewemalige wêreldkampioen Lewis Hamilton sê die moontlikheid om Ferrari se eerste swart Formule Een-jaer te word wat ‘n tuiswedren wen, sal uitsonderlik wees. Die Brit se hoop op ‘n oorwinning in die naweek se Italiaanse Grand Prix behoort versterk te word deur die aankoms van Ferrari se tweede enjinopgradering van die seisoen. […]
# Krieket: ‘n Jong Protea-span hoop op ‘n heel eerste T20-oorwinning oor die gasheer in vandag se driehoekreeks-wedstryd in die Namibiese hoofstad, Windhoek. Suid-Afrika het verlede week die openingswedstryd teen Namibië verloor, wat kaptein Björn Fortuin as ‘n groot ontnugtering beskryf het. Die Proteas het Zimbabwe daarna egter twee keer verslaan en sal met ‘n […]
# Rugby: Swys de Bruin het as hoofafrigter van die Springbok-vrouespan bedank, glo weens onenigheid met SA Rugby oor onbetaalde bonusse en inmenging. Die span berei tans voor vir môre se geskiedkundige eerste tuistoets teen die Black Ferns van Nieu-Seeland in Johannesburg, die voorwedstryd vir die mans-spanne se kragmeting op die FNB-stadion. Rapport berig die […]
# Rugby: Die agtsteman en kaptein Harry Watson is terug in die Wallabies se opdrafspan vir môre se toets teen Argentinië in Mendoza. Allan Alaalatoa was kaptein toe Australië die Pumas verlede Saterdag in San Salvador 27-21 geklop het, maar kry ruskans. Hoofafrigter Les Kiss het agt veranderings aangebring as deel van die rotasiebeleid wat […]
# Rugby: Swys de Bruin has resigned as Springbok Women’s head coach, reportedly over a dispute with SA Rugby over unpaid bonuses and interference. The team is preparing for the historic first-ever home Test against New Zealand’s Black Ferns in Johannesburg tomorrow. It will be a precursor to the men’s encounter at the FNB Stadium. […]
# Cricket: A young Proteas side hopes for a first-ever T20 victory over the host in today’s tri-series clash in the Namibian capital of Windhoek. South Africa lost last week’s opening match against Namibia, with captain Björn Fortuin calling it a rude awakening. The Proteas then beat Zimbabwe twice and victory today will secure qualification […]
# Tennis: Die Australiër Nick Kyrgios het ʼn verminderde skorsing van ‘n maand aanvaar en uitgedien nadat hy positief getoets het vir kokaïen. Die 31-jarige speler is vroeg verlede maand voorlopig geskors nadat ʼn monster wat hy in Junie tydens die Majorka Ope in Spanje gegee het, positief getoets het vir ʼn kokaïen-metaboliet. Kyrgios het […]
# Motorsport: Seven-time world champion Lewis Hamilton says the potential of becoming the first black Ferrari Formula One driver to win a home race for the team would be phenomenal. The Briton’s hopes of victory in the Italian Grand Prix this weekend should be boosted by the arrival of Ferrari’s second engine upgrade of the […]
# Rugby: Eighthman Harry Wilson returns to the Wallabies’ starting-15 to captain the team in tomorrow’s Test against Argentina in Mendoza. Allan Alaalatoa led Australia when they beat the Pumas 27-21 in San Salvador last Saturday, but is rested this weekend. Head coach Les Kiss made eight changes to his team, sticking to the rotation […]