# Rugby: World Rugby has suspended Springbok coach Rassie Erasmus for six international matches with immediate effect, following comments he made about officiating and the laws of the game. During a media conference in Dublin on Monday, Erasmus claimed officials missed as many as 17 illegal tackles against his side in their defeat by France, […]
# Soccer: FIFA president Gianni Infantino is facing three challengers as he seeks a fourth term in March. UEFA has thrown its support behind French federation president Philippe Diallo, who joins former Swiss international Ramon Vega and Japan’s Kozo Tashima in the race. Infantino has faced criticism over his leadership and an abandoned plan to […]
# Swimming: Sport, Arts and Culture minister Gayton McKenzie has asked the South African Sports Confederation and Olympic Committee to investigate Swimming South Africa over its treatment of Olympic champion Tatjana Smith. In a media briefing, McKenzie criticised the federation for fining Smith and withholding her 2023 World Championships prize money amid a sponsorship dispute, […]
# Golf: American Bryson DeChambeau will compete in the DP World Tour next season following the collapse of LIV Golf. The two-time US Open champion has been granted Category One membership because his 2024 US Open victory qualifies him for the status. Other former LIV players, including Jon Rahm, Tyrrell Hatton and Sergio Garcia, are […]
# Swem: Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee versoek om Swem Suid-Afrika te ondersoek oor die behandeling van die Olimpiese kampioen Tatjana Smith. Hy het die federasie gekritiseer omdat hulle haar beboet en haar prysgeld van 2023 se Wêreldkampioenskap teruggehou het te midde van ‘n […]
# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sê sportfederasies moet verantwoordelikheid aanvaar vir die befondsing van atlete wat internasionaal meeding. McKenzie het aan die media gesê federasies moet geld insamel deur middel van borgskappe en ander bronne, in plaas daarvan om hoofsaaklik op staatsbefondsing staat te maak. Hy het bygevoeg daar kan […]
# Gholf: Die Amerikaner Bryson DeChambeau gaan volgende seisoen aan die DP World-toer deelneem na LIV Golf se ineenstorting. Die tweemalige Amerikaanse Ope-kampioen het Kategorie Een-lidmaatskap ontvang omdat hy die Ope in 2024 gewen het. Ander voormalige LIV-spelers, waaronder Jon Rahm, Tyrrell Hatton en Sergio Garcia, keer ook terug na die Europese reeks. Dustin Johnson […]
# Sokker: FIFA se president, Gianni Infantino, het drie uitdagers wanneer hy in Maart ‘n vierde termyn wil inpalm. UEFA het sy steun toegesê aan die president van die Franse Sokkerfederasie, Philippe Diallo. Die voormalige Switserse internasionale speler Ramon Vega en Kozo Tashima van Japan gaan ook staan. Infantino het kritiek verduur oor sy leierskap […]
# Die Proteas sal op die vierde dag van die eerste toets teen Bangladesj hervat met sy telling op 386 vir sewe, na reën en donderstorms vandag spel gestaak het. Suid-Afrika is steeds 14 lopies agter Bangladesj se eerstebeurt-totaal van 400. Ryan Rickelton is onoorwonne op 56, en Kagiso Rabada op vyf. Kaptein Temba Bavuma […]