Skip to content

Swem: Minister van Sport vra vir ‘n ondersoek na Swem Suid-Afrika se behandeling van Tatjana Smith [KLANK] 

# Swem: Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee versoek om Swem Suid-Afrika te ondersoek oor die behandeling van die Olimpiese kampioen Tatjana Smith. Hy het die federasie gekritiseer omdat hulle haar beboet en haar prysgeld van 2023 se Wêreldkampioenskap teruggehou het te midde van ‘n borgskapgeskil, ondanks ‘n gebrek aan ‘n getekende borgskapsooreenkoms met Arena of ‘n tugverhoor. Hy het Smith ook om verskoning gevra:

ENG McKenzieOnTatjanaApology