# Die ekonoom aan die Noordwes-Universiteit se Besigheidskool, Raymond Parsons, sê die volle impak van onlangse brandstofprysverhogings, hoër elektrisiteitstariewe en belasting sal eers in die komende maande gevoel word. Hy waarsku inflasie kan tydelik tot bo vier-persent styg voor dit geleidelik sal daal na die teiken van drie-persent. Hy sê voortgesette wêreldwye energiedruk en binnelandse […]
# Die geskorsde adjunk- polisiekommissaris van die Sedibeng-distrik, Abraham Nkhwashu, het bewerings ontken dat hy ingemeng het in die borgtogverrigtinge van polisiebeampte, Michael Pule Tau. Nkhwashu het voor die Madlanga-kommissie in Pretoria getuig en gesê hy is genader deur die vermeende misdaadkartelbaas Katiso “KT” Molefe, wat na bewering probeer het om hom te oorreed om […]
# Die Motorbedryf-personeelvereniging doen ‘n beroep op motoriste om toenemende konfrontasies op paaie te vermy, aangesien oomblikke van woede agter die stuur verwoestende en onomkeerbare gevolge kan hê. Die beroep volg op die noodlottige padwoede-voorval Sondag in Emmarentia in Johannesburg. Phakamile Hlubi-Majola van die vereniging vra vir kalmte, selfbeheersing en groter emosionele beheer deur padgebruikers. […]
# Die vakbondfederasie Cosatu sê die gebrek aan ‘n sterk stimuluspakket en die besnoeiing aan die presidensiële indiensnemingsprogram verswak pogings om werkloosheid te bekamp. Die federasie sê hoewel daar befondsing vir sommige openbare dienste en infrastruktuur is, is dit nie genoeg om werksgeleenthede te bevorder of herstel te ondersteun nie. Matthew Parks van Cosatu voer […]
# Statistieke Suid-Afrika sê kleinhandelverkope het in Februarie met 1,6-persent op ‘n jaargrondslag gestyg, hoofsaaklik aangedryf deur groei in ander kleinhandelaars en klere-, skoeisel- en tekstielwinkels. Verkope het egter met een-persent gedaal in vergelyking met Januarie op ‘n seisoensaangepaste basis, wat gemengde maandelikse prestasie weerspieël. Raquel Floris van Statistieke SA sê kleinhandelverkope het oor ‘n […]
# AfriForum says a Constitutional Court ruling reinforces the separation of powers and limits the overreach of the South African Human Rights Commission. The court unanimously ruled the commission cannot issue binding directives and its findings are only enforceable if made an order of the court. The case stems from a dispute over access to […]
# North West University Business School economist Raymond Parsons says the full impact of recent fuel price increases, higher electricity tariffs, and taxes will only be felt in the coming months. Parsons warns that inflation could temporarily rise above four-percent before gradually easing back into the three-percent target range. He added that ongoing global energy […]
# Standard Bank says South Africa could face higher inflation in the coming months due to a fuel price shock linked to global tensions. The bank’s Elna Moolman warns recent increases in fuel prices have not yet been fully reflected in the March inflation data, meaning the impact is likely to be seen in April’s […]
# Statistics South Africa says retail trade sales increased by 1.6-percent year-on-year in February, driven mainly by growth in other retailers and clothing, footwear and textile stores. However, sales declined by one-percent compared to January on a seasonally adjusted basis, reflecting mixed monthly performance. Stats SA’s Raquel Floris says over three-months, retail sales were up […]