Skip to content

Alliansie wens 2026 se matrieks voorspoed toe met eindeksamen [KLANK]

# Die United Progressive People Alliance het die 2026 matrieks sterkte toegewens met hul eindeksamen wat Dinsdag begin. Umalusi het bevestig sowat 1,08-miljoen kandidate is geregistreer om die eksamen af te lê in nege-duisend-183 sentrums landwyd. Woordvoerder, Abel Tau, het erkenning gegee aan die harde werk, opofferings en deursettingsvermoë wat matrieks getoon het om hierdie belangrike mylpaal in hul skoolloopbaan te bereik:

ENG TauONMatric