# Die EFF beskuldig die ANC dat hy doelbewus die Phala Phala-ampsklagproses dwarsboom deur nie lede op die komitee aan te stel nie. Volgens berigte het die ANC die sperdatum van 22 Mei misgeloop omdat hoofsweep Mdumiseni Ntuli en sekretaris‑generaal Fikile Mbalula blykbaar oor verteenwoordiging verskil het. Die EFF sê enige redelike waarnemer sou agterkom […]
# The agriculture organisation TLU SA has welcomed the arrival of the first batch of a 3.5 million-dose consignment of Argentina’s Biogénesis Bagó foot and mouth disease vaccines. This is the largest single consignment of FMD vaccines ever imported into South Africa. TLU SA’s Bennie van Zyl says the Department of Agriculture must establish an […]
# ActionSA sê die voormalige kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Edward Kieswetter, is die regte persoon om as voorsitter van die nuwe Polisie-adviespaneel te dien. Die paneel se basiese mandaat is om vordering met die polisie se herstel-agenda te evalueer en die Madlanga-kommissie se aanbevelings vinnig in te stel. Die kommissie het getuienis aangehoor van […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, doen ʼn beroep op alle provinsiale departemente om in die komende weke soveel diere as moontlik in te ent. Dit volg nadat die eerste besending van 3,5-miljoen-dosisse entstowwe van Biogénesis Bagó in die land aangekom het. Dis die grootste enkele besending bek-en-klouseer-entstowwe wat Suid-Afrika nóg ingevoer het. Die […]
# The DA says president Cyril Ramaphosa needs to urgently appoint the board for the National Council on Gender-Based Violence and Femicide. Parliament’s portfolio committee on Women, Youth, and Persons with Disabilities submitted proposed names to the president in March. The DA’s Angel Khanyile says the council is a critical stakeholder in curbing the scourge […]
# The EFF has accused the ANC of deliberately obstructing the Phala Phala impeachment process by failing to appoint members to the committee. According to reports, the ANC missed the 22nd May deadline to submit names to serve on the committee, as chief whip Mdumiseni Ntuli and secretary‑general Fikile Mbalula allegedly clashed over representation. The EFF […]
# AfriForum doen ‘n beroep op owerhede om die ondersoek na die moord op ‘n bejaarde egpaar in die Krugerwildtuin as ‘n saak van nasionale belang te hanteer. Hul liggame is ná ‘n soektog by ‘n piekniekplek by Crooks Corner by die samevloei van die Limpopo- en Levubu-rivier gevind nadat hulle nie na hul kamp […]
# ActionSA says former South African Revenue Service commissioner, Edward Kieswetter, is the right person to chair the newly established Police Advisory Panel. The panel’s primary mandate is to evaluate progress on the police’s reset agenda and accelerate the implementation of recommendations from the Madlanga Commission. The commission has heard testimony of corruption and criminal […]
# Die ministers vir Justisie, Misdaadvoorkoming en Sekuriteit het vir vandag ʼn dringende vergadering in Pretoria belê om die toenemende betogings teen immigrasie en onwettige buitelanders in die land te bespreek. Daar is ʼn beroep op die regering gedoen om immigrasiewette toe te pas en teen ongedokumenteerde buitelanders op te tree. Die ministers sal ʼn […]