Skip to content

Lamb Champs kondig nuwe span aan nadat Namibië aan die kompetisie onttrek [KLANK] 

# Lamb Champs het ’n nuwe span van tien skaapboere, bekend as die “Baa-Barians“, aangekondig wat op 31 Oktober tydens die eerste Lamb Champs-uitnodigingstoernooi in Pretoria met Span Suid-Afrika sal meeding. Die verandering volg op Namibië se onttrekking aan die kompetisie weens bek-en-klouseer. Die stigter van die kompetisie en uitvoerende hoof van die landbou-organisasie Saai, Francois Rossouw, hoop dit sal volgende jaar internasionaal uitgebrei word:

AFR RossouwOnNewTeam