# COSATU hervat sy 15de Nasionale Kongres vandag tot Donderdag in Kemptonpark aan die Oos-Rand in Gauteng.Die tema is, “Die bou van ‘n militante, revolusionêre arbeidsbeweging en die versterking van anti-imperialistiese werkersklas-eenheid om werksgeleenthede te beskerm en sosialisme te bevorder.” COSATU se woordvoerder, Zanele Sabela, sê meer as een-duisend-800 afgevaardigdes woon dit by. Die kongres sal na verwagting afsluit met die voorlegging van die kongresverklaring en die aankondiging van COSATU se nuutverkose nasionale ampsdraers:
COSATU hervat 15de Nasionale Kongres in Ekurhuleni [KLANK]
ENG SabelaONCongress