# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysunie verwelkom die Hooggeregshof in Johannesburg se uitspraak wat die hervatting van COSATU se 15de Nasionale Kongres moontlik maak. Die kongres hervat vandag in Kemptonpark, Ekurhuleni en duur tot Donderdag om uitstaande sake af te handel. SADOU se woordvoerder, Nomusa Cembi, sê die uitspraak is ‘n oorwinning vir werkers se demokrasie, die soewereiniteit van die Kongres, en die oppergesag van COSATU se Grondwet:
SADOU verwelkom uitspraak wat hervatting van COSATU se kongres moontlik maak [KLANK]
ENG CembiONResume