# Die MK-party veroordeel ʼn artikel in TimesLive wat volgens hom partyleier Jacob Zuma by die bespreking rondom die betogings in Julie 2021 betrek en by implikasie ook by volgende week se optogte teen onwettige immigrasie. Hy sê die artikel hou nie by feite nie, maar gebruik anonieme aansprake van bronne wat na bewering na […]
# Die DA is bekommerd oor die besluit deur die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, om nie die dringende aansoek om ‘n interdik deur president Cyril Ramaphosa teen te staan om die werk van die Ampsklagkomitee te staak nie. Die Parlement sê die speaker het regsadvies en die onderskeie rolle van die Nasionale […]
# The MK Party has condemned a TimesLive article, which it says seeks to drag party leader Jacob Zuma’s name into discussion around the July 2021 unrest, and by implication, attempting to associate him with next week’s anti-illegal immigration marches. It says the article does not rely on facts, but on anonymous claims allegedly from […]
# Die ampsklagkomitee se voorsitter, Makashule Gana, het gister amptelik ʼn beëdigde verklaring by die Wes-Kaapse Hooggeregshof ingedien om president Cyril Ramaphosa se dringende aansoek om te keer dat die komitee met sy werk voortgaan, teen te staan. Die president soek ʼn interdik hangende die hersiening van die onafhanklike paneel se verslag oor sy optrede […]
# The DA has expressed concern at National Assembly Speaker Thoko Didiza’s decision not to oppose the urgent interdict application by president Cyril Ramaphosa to halt the work of the Impeachment Committee. Parliament says the speaker had carefully considered legal advice and the respective roles of the National Assembly and the Impeachment Committee before deciding […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê Suid-Afrika wil die omvattende ekonomiese vennootskap met China versterk en handel, belegging en langtermyn-samewerking op nywerheidsvlak bevorder. Hy het gister China se Internasionale Voorsieningsketting-ekspo in Beijing toegespreek as deel van sy werksbesoek aan dié land. Mashatile sê Suid-Afrika sien op drie gebiede goeie geleenthede vir samewerking: landbou- en voedselstelsels; noodsaaklike […]
# Die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, sê sy is tevrede dat die nodige koördineringsmeganismes in die Justisie-, Misdaadvoorkoming- en Sekuriteitsgroep in plek is om vinnig en doeltreffend te reageer op enige gebeurlikheid tydens die teen-immigrasie-betogings volgende week. Teen-immigrantegroepe het 30 Junie as die sperdatum gestel vir ongedokumenteerde buitelandse burgers om Suid-Afrika […]
# Impeachment Committee chairperson, Makashule Gana, officially filed an affidavit with the Western Cape High Court yesterday, to oppose president Cyril Ramaphosa’s urgent application to interdict the committee from carrying out its work. The president is seeking an interdict pending a review of the independent panel’s report over his conduct following the theft of thousands […]
# Deputy president Paul Mashatile says South Africa is committed to deepening the comprehensive economic partnership with China, aimed at advancing trade, investment, and long-term industrial cooperation. He addressed the China International Supply Chain Expo in Beijing yesterday, as part of his working visit to the country. Mashatile emphasised that South Africa sees significant opportunities […]