Skip to content

Pensioenarisse se toelaes op 30 Oktober uitbetaal om gladde dienslewering tydens die verkiesing te verseker [KLANK]

# Die maatskaplike sekerheidsagentskap SASSA het die betaaldatums vir maatskaplike toelaes vir volgende maand gewysig in die aanloop tot die plaaslike regeringsverkiesing. Pensioentrekkers se toelaes word op 30 Oktober betaal, toelaes vir gestremdes op 2 November en kindertoelaes die derde. Betalings vir toelaes wat onder hersiening is, sal op 5 November plaasvind. Andile Tshona van SASSA vra begunstigdes om by die nuwe datums te hou en die vereiste hersienings by te woon:

ENG TshonaOnRevisedDates