# Kommer oor immigrasie-nakoming en die regulering van buitelandse spaza-winkels het weer opgeduik nadat die Parlement onthul het slegs 33 sakevisums is in die 2025/26-boekjaar goedgekeur. Die syfer het die debat verskerp oor hoeveel township-ondernemings deur buitelanders bedryf word en of hulle behoorlik gereguleer word. Kritici sê afdwingingsgapings in township-ekonomieë word blootgelê. Zaki Mamdoo van […]
# Die Madlanga‑kommissie het getuienis aangehoor wat dui op noue samewerking tussen die uitvoerende hoof van Medicare24, Mike van Wyk, en die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni Metropolisie, Julius Mkhwanazi. Die getuienisleier, Matthew Chaskalson, het boodskappe voorgehou wat na bewering toon hoe Van Wyk raad gee oor munisipale ooreenkomste en planne bespreek oor ‘n gespesialiseerde […]
# Die Verkiesingskommissie sê bykans drie-miljoen kieserregistrasies is hierdie naweek met die oog op die plaaslike verkiesing op die 4de November aangeteken. Die kommissie se uitvoerende hoof, Sy Mamabolo, het op ‘n nuuskonferensie gesê die kieserslys staan tans op ongeveer 28,5-miljoen. Mamabolo het ‘n tweede registrasienaweek vir Augustus aangekondig en bevestig aanlyn registrasie is nou […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê die regering is ten volle gereed om vrede en bestendigheid te handhaaf voor die verwagte betogings op 30 Junie. Cachalia het die media toegespreek na ‘n veiligheidsbeplanningsvergadering en gesê die polisie het operasionele gereedheid in alle provinsies verskerp, met verhoogde ontplooiings om gemeenskappe en kritieke infrastruktuur […]
# Die aantal ontheemde Malawiese burgers in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, styg steeds na die moord Vrydag op ‘n 29-jarige Malawiese man by die Jika Joe informele nedersetting. Die voorval het volgens berigte honderde buitelandse burgers gedwing om uit hul huise te vlug en skuiling in kerke en moskees te soek. Owerhede het meer polisie in die […]
# Die Madlanga-kommissie het WhatsApp-gesprekke tussen die uitvoerende hoof van Medicare24, Mike van Wyk, en die omstrede sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala as dokumentêre bewys ontvang. Die getuienisleier, Matthew Chaskalson, het na boodskappe verwyswaarin Matlala beweer dat sy persoon ‘n nasionale kommissaris gaan wees, na berigte oor senior polisiebeamptes wat ondersoek kan word. In sy verklaring […]
# The Electoral Commission says nearly three-million voter registration transactions were recorded during the weekend ahead of the local government elections on 4 November. The commission’s CEO, Sy Mamabolo, told the media the voters’ roll now stands at about 28.5-million. Mamabolo also announced a second registration weekend in August and confirmed that online registration is […]
# The Madlanga Commission has heard evidence suggesting close coordination between Medicare24 CEO Mike van Wyk and suspended Ekurhuleni Metro Police deputy chief Julius Mkhwanazi. Evidence leader Matthew Chaskalson presented messages allegedly showing Van Wyk advising on municipal agreements and discussing plans for a specialised unit extending beyond medical emergencies to crime response and drug-bust […]
# Die Johannesburgse polisie ondersoek ‘n inbraak by senior advokaat Muzi Sikhakhane se huis in Bryanston. Indringers het na bewering in sy privaat kantoor ingebreek en rekenaars en skootrekenaars gesteel. Geen beserings is aangemeld nie. Dit is onduidelik of kliënte se sensitiewe regsdokumente en inligting geteiken is, en of dit ‘n roetine-inbraak was. Sikhakhane is […]