# Die vakverbond COSATU het oproepe herhaal vir vinnige inhegtenisnemings en vervolgings ná die dodelike gebou‑instorting in George twee jaar gelede. Vier-en-dertig werkers is in die tragedie dood en 60 mense was op die perseel. COSATU sê ondersoeke het nalatigheid, veiligheidsoortredings en onwettige boupraktyke aan die lig gebring. Die vakbondfederasie het die Nasionale Vervolgingsgesag versoek […]
# African Transformation Movement says South Africa is led by a tainted president following the Constitutional Court ruling that Parliament’s 2022 vote on the Phala Phala farm theft of ten-million-rand was unconstitutional and invalid. ATM’s parliamentary leader, Vuyo Zungula, told SABC News urgent impeachment proceedings were imperative. He emphasises this matter will show whether government […]
# Die DA sê die Konstitusionele Hof het dit duidelik gemaak die Parlement moet sy reëls regstel, en die Artikel 89-verslag oor die Phala Phala-saak moet voor ‘n ampskomitee voortgaan. Die hof het bevind die Parlement se ampsklag-proses is ongrondwetlik en ongeldig. Die saak hou verband met die diefstal op president Cyril Ramaphosa se plaas […]
# The ANC will study and reflect on the Constitutional Court ruling declaring Parliament’s impeachment rule unconstitutional. The judgment relates to the Phala Phala controversy involving the theft of cash at president Cyril Ramaphosa’s farm. Spokesperson Mahlengi Bhengu-Motsiri says the ANC respects the rule of law and will comply with the court’s decision. She also […]
# The DA says the Constitutional Court has made it clear Parliament must correct its rules, and the Section 89 report on the Phala Phala case must proceed to an impeachment committee. The court found Parliament’s impeachment proceedings was unconstitutional and invalid. It refers to the theft on president Cyril Ramaphosa’s farm in Limpopo. The DA […]
# Die Konstitusionele Hof het beslis teen die Parlement se besluit in die Phala Phala-saak en bevind die ampsklag-proses is ongrondwetlik en ongeldig. Dit hou verband met die diefstal op president Cyril Ramaphosa se plaas. Die hof het bevind die reël verhinder die Nasionale Vergadering om behoorlik te besluit oor die gronde vir ‘n ampsklag. […]
# Die versekeraar Santam het ‘n vennootskap met die Suid-Afrikaanse Weerdiens aangegaan om nege outomatiese weerstasies in ses provinsies op te rig. Dit het ten doel om weervoorspellings en vroeë waarskuwingstelsels te versterk, omdat Suid-Afrika meer gereeld oorstromings, storms en brande ervaar wat met klimaatsverandering verband hou. Amptenare sê die nuwe stasies sal help om […]
# The Madlanga Commission of Inquiry has ruled that testimony from Witness H, a key crime intelligence officer, will be heard entirely in camera. The public and media are banned from accessing the audio or video of the testimony. The evidence relates to the 2021 theft of 541 bricks of cocaine from Hawks offices in […]
# Die Verenigde Nasies se Hoë Kommissaris vir Menseregte, Volker Türk, sê Suid‑Afrika se Grondwet gee deur wetgewing en demokratiese instellings, gestalte aan die beginsels van die Wêreldwye Verklaring van Menseregte. Dit is vandag 30 jaar sedert die aanvaarding van die Grondwet. Türk sê dit is ‘n demokratiese prestasie van diepgaande en blywende wêreldwye betekenis: