Skip to content

Polisie verskerp veiligheid voor plaaslike regeringsverkiesing [KLANK]

# Die adjunkminister van Polisie, Polly Boshielo, sê geregsdienaars sal in verskeie provinsies ontplooi word om politieke moorde te voorkom voor volgende maand se plaaslike regeringsverkiesing. Dit volg op ‘n skietvoorval in Katlehong, Gauteng, waarin vier lede van die ANC-Jeugliga dood en drie beseer is. Hulle het vooraf ‘n gedenkdiens vir die vermoorde plaaslike ANC-leier, Jeanette Magugu, bygewoon. Boshielo het politieke leiers versoek om geskille deur dialoog op te los, nie geweld nie:

ENG-BoshieloOnPolice2