# Build One South Africa has hit back at the DA’s latest housing pledge for Cape Town, calling it too little, too late. Mayoral candidate Geordin Hill-Lewis unveiled a new affordable housing plan yesterday ahead of the local government elections. However, BOSA’s Roger Solomons says the numbers tell a different story, with just over seven-thousand-400 […]
# The Eastern Cape Liquor Board is urging learners to avoid alcohol-fuelled “Pens Down” parties as they prepare for end-of-year examinations. The board’s CEO Nombuyiselo Makala says young people should celebrate their achievements responsibly and return home safely. The Board is calling on parents, schools and communities to help prevent underage drinking and unsafe gatherings. […]
# Rebuilding the EFF’s party structures is central to its 6th Central Elections Task Force meeting in Sandton. The party’s deputy president, Godrich Gardee says they are also looking at rebuilding KwaZulu-Natal, ahead of the November 4 local government elections. Speaking to the SABC, Gardee says the party is satisfied with its progress and is […]
# Die vrou van die omstrede sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala, Tsakane, is in hegtenis geneem in verband met ‘n beweerde bedrieglike huurooreenkoms. Gauteng se taakspan vir politieke moorde het haar aangekeer nadat verskeie vennote van Matlala aangekeer is. Tsakane word daarvan beskuldig dat sy bankstate vervals het om te help om ‘n huurooreenkoms ter waarde […]
# Die Johannesburgse Landdroshof het die vierde keer borgtog geweier aan die selfverklaarde politieke bemiddelaar, Brown Mogotsi. Hy staan tereg op aanklagte van regsverydeling en meineed nadat hy na bewering ‘n sluipmoordpoging op homself nagemaak het in Vosloorus, Gauteng. Landdros Anneline Tlhapi het bevind Mogotsi het versuim om ‘n betroubare en bevestigbare woonadres te verskaf, […]
# Die Motorbedryf-personeelvereniging kritiseer die strafregstelsel nadat die Zimbabwiese sakeman, Lawrence Mudzinganyama, op waarskuwing vrygelaat is ondanks bewerings dat hy vroue in ‘n restaurant in Sandton, Johannesburg, met die dood gedreig het. Hy sal na verwagting op 1 Oktober in die Randburgse Landdroshof verskyn. Phakamile Hlubi-Majola van MISA sê die besluit wek ernstige kommer oor […]
# Standard Bank en die Universiteit Stellenbosch se Skool vir Datawetenskap en Berekeningsdenke het ‘n vennootskap gesluit om ‘n raamwerk vir die verantwoordelike gebruik van kunsmatige intelligensie in die sakewêreld te ontwikkel. Die raamwerk verenig die bank se finansiële kundigheid met die universiteit se vermoëns op die gebied van datawetenskap en etiek. Die twee instellings […]
# RISE Mzansi sê korrupsie steel van behoeftiges en ontneem gemeenskappe van openbare dienste en ekonomiese groei. Volgens parlementêre inligting is 103 korrupsiesake in 2025/26 teen staatsamptenare ingebring, met die Nasionale Vervolgingsgesag wat ‘n skuldigbevindingskoers van bo 86-persent het. Die gemiddelde tyd vir afhandeling het egter van 195- tot 562 dae gestyg, met tot 962 […]
# Die Moriel-infrastruktuurgroep het sy uitvoerende voorsitter, Lawrence Mudzinganyama, afgedank oor ‘n video waarin hy na bewering vroue in ‘n restaurant in Sandton, Johannesburg dreig. Die luukse-landgoed Steyn City het ook sy huurooreenkoms met Mudzinganyama beëindig. Hy het gedreig om die vroue te vermoor nadat hulle sy toenaderings verwerp het. Moriel sê dit strook nie […]