Skip to content

Universiteit Stellenbosch vra omvattende geestesgesondheidsondersteuning vir topatlete [KLANK]

# Die Universiteit Stellenbosch vra ‘n omvattende benadering tot die ondersteuning van topatlete se geestesgesondheid. Die sielkundige Leslie Swartz sê daar word van hul verwag om op hulle beste te presteer terwyl hul buitengewone eise van kompetisies op die hoogste vlak moet hanteer. Hy sê om hul geestesgesondheid te ondersteun verg meer as om probleme aan te pak wanneer dit ontstaan. Swartz vra proaktiewe, persoonlike ondersteuning, ondersteunende oefen-omgewings, asook sterk leierskap- en beskermingstelsels:

ENG SwartzOnAthletes