# Die Verkiesingskommissie het ‘n rekordaantal van 2,6-miljoen aansoeke om spesiale stemme goedgekeur voor die plaaslike verkiesing op 4 November. Dit verteenwoordig ‘n toename van 131-persent vergeleke met die verkiesing van 2021. Spesiale stemme sal op 2 en 3 November uitgebring word deur mense wat nie op verkiesingsdag kan stem nie. Die hoofuitvoerende beampte van die OVK, Sy Mamabolo, het aan die media gesê Gauteng het die hoogste aantal goedgekeurde spesiale stemme, gevolg deur die Oos-Kaap:
OVK keur ’n rekord-aantal van 2,6-miljoen aansoeke om spesiale stemme goed [KLANK]
ENG MamaboloOnSpecialVotes