Skip to content

OVK verskerp verkiesingsvoorbereidings met stemdag van 4 November wat nader kom [KLANK]

# Die Verkiesingskommissie sê voorbereidings vir die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November vorder goed, met meer as 66-persent van die 79-miljoen stembriewe wat reeds gedruk is. Sy Mamabolo het aan die media gesê al 23-duisend-696 stemlokale is opgestel, terwyl die werwing en opleiding van verkiesingsbeamptes aan die gang is. Mamabolo het bygevoeg die kommissie het ook 109 waarnemerorganisasies geakkrediteer en met werk saam met aanlynplatforms om waninligting oor die verkiesing te bekamp.

ENG MamaboloOnElectionReadiness