# The Police Ministry says several arrests have been made following incidents of looting and attempted looting during today’s nationwide protests. While most demonstrations remained peaceful, police responded to isolated incidents of criminal activity and remain on high alert with increased deployments to protect businesses and critical infrastructure. Spokesperson Kamogelo Mogotsi warns anyone exploiting the […]
# Die Suid-Afrikaanse Petroleumkleinhandelaarsvereniging verwelkom die skerp brandstofprysdalings vanaf middernag en sê dit sal verligting bring vir motoriste en ondernemings, maar waarsku verbruikers se finansiële druk bly steeds ‘n bron van kommer. Petrol- en dieselpryse sal aansienlik daal, wat korttermynverligting bied ná maande se druk op huishoudings. Woordvoerder Vishal Premlall sê verbruikersvertroue bly swak te […]
# Statistics South Africa says the formal non-agricultural sector lost 80-thousand jobs in the first three months of this year, reducing total employment to 10.5-million. The biggest job losses were in community services and trade, while manufacturing, mining and business services recorded small gains. Compared with a year ago, 121-thousand formal jobs were lost. Stats […]
# Tradisionele Zoeloe-krygerregimente, bekend as Amabutho, het aangesluit by betogers wat in King Dinuzulu-park in Durban vergader voor ‘n optog teen onwettige immigrante. Die betogers ruk op na die stad onder swaar polisieteenwoordigheid, met owerhede wat die situasie dophou om te verseker dit bly vreedsaam. Beamptes het deelnemers gevra om binne die wet te betoog […]
# Die ekonoom Richard Goode sê Afrika moet sy oorvloedige natuurlike hulpbronne gebruik om industrialisering en ekonomiese groei aan te vuur. Hy het tydens ‘n konferensie oor groen bronne, energie en ekonomie in Afrika in Johannesburg gevra vir sterker bande tussen mynbou, vervaardiging, landbou en hernubare energie. Goode waarsku teen die uitvoer van onverwerkte minerale […]
# Die Kleinsake-instituut het ‘n verslag vrygestel wat die regering se pogings evalueer om Suid-Afrika se klein ondernemings te ondersteun. Die samesteller, Septi Bukula, kom tot die gevolgtrekking dat die regering van nasionale eenheid daarin geslaag het om die ekonomie bestendig te maak, maar steeds uitdagings ondervind om betekenisvolle verbeterings vir klein ondernemings te lewer. […]
# Traditional Zulu warrior regiments, known as Amabutho, have joined protesters gathering at King Dinuzulu Park in Durban ahead of an anti-illegal immigration march. The demonstrators are marching through the city under heavy police presence, with authorities monitoring the situation to ensure it remains peaceful. Officials have urged participants to protest within the law and […]
# Duisende Malawiese burgers het voor Binnelandse Sake se kantoor in Musina, Limpopo, bymekaargekom met die hoop om die nodige dokumentasie te bekom om na hul vaderland terug te keer. Die groep, wat vanaf KwaZulu-Natal vervoer is, wag sedert gisteraand, terwyl baie sukkel met tekorte aan voedsel, geld en vervoer na Malawi. Die owerhede sê […]
# Lesotho se regering het vyf busse ontplooi om sy burgers te help wat vanaf Suid-Afrika wil terugkeer huis toe te midde van toenemende kommer oor spanning tussen plaaslike inwoners en buitelanders. Dit sal burgers van Durban, Pietermaritzburg en Newcastle in KwaZulu-Natal vervoer, weens vrees en onsekerheid in gemeenskappe. Owerhede sê die repatriasie is vrywillig […]