# Die Nasionale Verbruikerskommissie het aangekondig 738 Volvo EX30- en EX30 Cross Country-voertuie wat in Suid-Afrika verkoop is, word herroep weens ʼn moontlike veiligheidsgevaar wat die voorste kopstutte betref. Dit raak sekere modelle van 2024 tot 2027 wat Volvo Suidd-Afrika in die land verkoop het. Die kommissie se woordvoerder, Phetho Ntaba, sê in geval van ʼn ernstige botsing en sekere ander toestande kan die kopstutte insittendes beseer:
Volvo herroep 738 EX30-voertuie in Suid-Afrika oor moontlike veiligheidsprobleme [KLANK]
ENG NtabaONVolvo