# Die Activists and Citizens Forum sê die gewese nasionale direkteur van Openbare Vervolging, Shamila Batohi, moet volle verantwoordelikheid aanvaar vir die uitslag van die Nkabinde-ondersoek. Die ondersoek het die omstrede Suid-Gautengse direkteur van Openbare Vervolging, Andrew Chauke, vrygespreek van al Batohi se aanklagte teen hom. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê ʼn gulde […]
# Die vakverbond Saftu vra die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee om nie die terugkoopkoers te verhoog nadat die inflasiekoers tot vyf-persent gestyg het nie. Die sentrale bank het die koers in Mei met 25-persentasiepunte verhoog ná die brandstofprys-skok in Februarie. Saftu se woordvoerder, Asive Dyani, sê die land is nie verplig om ʼn eng […]
# National Treasury has defended its decision to temporarily withhold July’s equitable share transfers of 13.5-billion-rand from 69 municipalities over poor financial management, saying it complied with constitutional and legislative prescripts. This comes after the Financial and Fiscal Commission questioned the lawfulness of the decision. Deputy director-general in the Treasury’s office of the general counsel, […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare vra die Reserwebank om finansiële druk op huishoudings in ag te neem wanneer die Monetêre Beleidskomitee vanmiddag oor die terugkoopkoers besluit. Ekonome is onseker of die sentrale bank die rentekoers gaan verhoog of nie. Die vakbond se woordvoerder, Claude Naicker, sê salarisverhogings hou nie tred met die oplopende uitwerking van […]
# The Activists and Citizens Forum says former National Director of Public Prosecutions head, Shamila Batohi, must take full responsibility for the outcome of the Nkabinde Inquiry. The inquiry has cleared controversial South Gauteng Director of Public Prosecutions, Andrew Chauke, of all accusations against him by Batohi. Forum spokesperson, Dennis Bloem, says a golden opportunity was […]
# Union federation Saftu urges the South African Reserve Bank’s Monetary Policy Committee not to respond to the five-percent increase in annual inflation by hiking the repo rate. The central bank raised the repo rate by 25 basis points to seven-percent in May following February’s oil price shock. Saftu’s Asive Dyani says the country is […]
# Die vakverbond Cosatu sê hy verwag die Suid-Afrikaanse Reserwebank gaan die terugkoopkoers vandag verhoog as gevolg van die verhoging in inflasie. Volgens Statistiek Suid-Afrika het inflasie van 4,5-persent in Mei tot vyf-persent gestyg en het die hoogste vlak sedert Junie 2024 bereik weens vervoerkoste wat pryse laat styg het. Jaarlikse inflasie vir kos en […]
# Die hof vir klein eise se monetêre regskrag word op 1 Augustus verhoog van 20-duisend- tot 30-duisend-rand. Die eerste aanpassing sedert 2019 brei toegang uit tot bekostigbare, doeltreffende geregtigheid gegrond op meriete eerder as finansiële middele. Die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling se woordvoerder, Palesa Rammitlwa, sê die uitwerking van die howe is […]
# The Public Servants Association calls on the Reserve Bank to carefully consider the severe financial pressure facing households when deliberating on the repo rate at today’s Monetary Policy Committee meeting. Economists are divided over whether the central bank will hike rates again or leave them unchanged. PSA’s Claude Naicker says wage increases have not […]