# Suspended deputy Crime Intelligence head Feroz Khan’s legal team says Khan had repeatedly raised concerns about his personal safety in affidavits and during consultations ahead of his planned appearance before the Madlanga commission. This comes after Khan was shot in Houghton on Sunday night in a targeted ambush. According to his lawyers, the concerns […]
# Die MK Party-parlementslid, Vusi Shongwe het aan die Madlanga-kommissie gesê die EFF-leier Julius Malema het pogings teengestaan om generaal-majoor Feroz Khan voor die parlement se ad hoc-komitee te laat verskyn. Shongwe beweer sommige komiteelede het die dagvaarding van Khan ondersteun, maar ander partye het die EFF se standpunt gesteun. Hy het gesê die meningsverskil […]
# Build One South Africa gaan nie die EFF se mosie van wantroue in die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, ondersteun nie. BOSA sê op Wêreldparlementsdag die Parlement moet die versterking van toesig voorop stel eerder as om polities-gedrewe mosies na te streef. Roger Solomons van die party sê Didiza het aan die […]
# Die Grensbestuursowerheid sê bedrywighede bly rustig op die Beitbrug-grenspos in Limpopo, maar ‘n toename in busse met buitelandse burgers word later vandag verwag. Die adjunkkommissaris vir Operasies, David Chilembe, sê byna twee-duisend-900 mense, meestal Malawiërs en Zimbabwiërs, is gister verwerk. Ongeveer 280 gedeporteerdes het gekom vanaf die Lindela-repatriasiesentrum, terwyl ander vrywillig terugkeer huis toe. […]
# Die Ministerie van Polisie sê verskeie mense is in hegtenis heneem weens voorvalle van plundering en poging tot plundering tydens landwye betogings. Die meeste betogings was vreedsaam maar die polisie het gereageer op enkele misdadige bedrywighede en bly op ‘n hoë gereedheidsgrondslag om ondernemings en kritieke infrastruktuur te beskerm. Woordvoerder Kamogelo Mogotsi waarsku enigiemand […]
# MK Party Member of Parliament Vusi Shongwe has told the Madlanga Commission that EFF leader Julius Malema opposed efforts to have Major-General Feroz Khan appear before Parliament’s Ad Hoc Committee. Shongwe claimed some committee members supported summoning Khan, but other parties backed the EFF’s position. He said the disagreement over Khan’s proposed testimony raised […]
# Statistiek Suid-Afrika sê die formele nie-landbousektor het gedurende die eerste drie maande vanjaar 80-duisend werksgeleenthede verloor, wat algehele indiensneming in dié sektor tot 10,5-miljoen verminder het. Die grootste afname was in gemeenskapsdienste en handel, terwyl vervaardiging, mynbou en sakedienste klein winste getoon het. Honderd-21-duisend formele werksgeleenthede het verlore gegaan in vergelyking met ‘n jaar […]
# Mr Price waarsku teen misleidende vergelyking terwyl hy beklemtoon dat sy uitvoerende hoof ongeveer 800 keer meer verdien as intreevlak-verkoopspersoneel. Wysigings aan die Maatskappyewet wat op die 22ste van verlede maand in werking getree het, dwing openbare en staatsbeheerde firmas om die salarisverhouding tussen uitvoerende beamptes en werknemers openbaar te maak. Die kleinhandelaar sê […]
# City of Cape Town mayor Geordin Hill-Lewis says it’s business as usual in the city, with roads open, public transport operating normally and no incidents of xenophobic violence reported. The city has activated joint operations centres and increased law enforcement deployments to monitor today’s nationwide protests. Residents are urged to report any incidents to […]