# MTN chairperson Mcebisi Jonas says removing immigrants from South Africa does not solve the country’s economic challenges. Speaking on the sidelines of the Kgalema Motlanthe Foundation’s Winter Seminar, Jonas said unemployment, inequality and corruption are rooted in governance failures rather than migration. Jonas urged leaders to address structural economic problems instead of blaming foreign […]
# Solidariteit Helpende Hand sê die regering moet dringend die administrateur van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, Hlengani Mathebula, se aanstelling hersien weens kommer oor leierskap en verantwoordbaarheid. Gerhard Pretorius van Solidariteit bevraagteken ook die aanstelling van Bojane Segooa aan die hoof van die skema se oudit- en risikokomitee, rakende ‘n ondersoek na ‘n […]
# Former president Kgalema Motlanthe says African countries must strengthen economic cooperation to address migration challenges across the continent. Speaking at the Kgalema Motlanthe Foundation’s Winter Seminar in Johannesburg, he said migration is not a new phenomenon, but the current handling of immigration has sparked concern. Motlanthe stressed that South Africa’s economy is closely linked […]
# Die Stad Tshwane se finansiële hoof, Gareth Mnisi, is terug in sy pos na ‘n voorsorgskorsing van drie maande en ‘n finale skriftelike waarskuwing. Hy is geskors nadat hy voor die Madlanga-kommissie daarvan beskuldig is dat hy probeer het om ‘n sekerheids-tender van miljarde rand van die Tshwane Metropolisiedepartement te beïnvloed. Hy het glo […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare is uiters bekommerd oor ‘n styging in Suid-Afrika se verbruikersprysinflasie tot vyf-persent. Die vereniging sê ‘n daling in koopkrag veroorsaak dat baie werknemers sukkel om basiese huishoudelike uitgawes te betaal, skuld te delg en vir hul gesinne te sorg. Woordvoerder Claude Naicker sê die jongste inflasiesyfers sal die krisis vererger:
# Solidarity Helping Hand says the government must urgently review the appointment of National Student Financial Aid Scheme administrator Hlengani Mathebula over concerns about leadership and accountability. Solidarity’s Gerhard Pretorius also questioned the appointment of Bojane Segooa to lead the scheme’s audit and risk committee while she is the subject of a pending investigation linked […]
# ‘n Verslag deur die Internasionale Raad vir Mynbou en Metale waarsku watertekorte word ‘n reuse-struikelblok vir mynbou en internasionale energie-oordrag. Die studie het bevind 30-persent van mynbou- en metaalgeriewe word in gebiede met water-bekommernisse bedryf, terwyl 96-persent van Suid-Afrika se geriewe aan ernstige droogtegevare blootgestel is. Die verslag sê gesamentlike optrede van regerings, beleggers […]
# Die Madlanga-kommissie se kommissaris, Sandile Khumalo, bevraagteken die regsgrondslag vir die insluiting van 12 name in die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie se ondersoek na die Misdaadintelligensiehoof, Dumisani Khumalo. Hy het gesê die meeste van die name is nie in die oorspronklike Artikel 27-beëdigde verklaring van die Parlementslid Fadiel Adams nie. Die hoof van die direktoraat, […]
# The City of Tshwane has reinstated chief financial official Gareth Mnisi following a three-month precautionary suspension on a final written warning. He was suspended after being accused before the Madlanga of attempting to influence a multi-billion-rand Tshwane Metro Police Department security tender, sharing sensitive bid documents with external individuals and failing to declare business […]