# Die Vaal Universiteit van Tegnologie vier sy diamantjubileum, wat 60 jaar van akademiese uitnemendheid, innovering en transformasie herdenk. Die visekanselier, Professor Stephen Khehla Ndlovu, het aan die SABC gesê die universiteit in Vanderbijlpark, Gauteng, het ‘n trotse nalatenskap van gegradueerdes in verskeie velde opgebou. Hy sê VUT het sy navorsingsprofiel versterk. Die instelling beplan […]
# Thungela Resources sê kunsmatige intelligensie verbeter doeltreffendheid in steenkoolmynbou sonder om werkers te vervang. Tydens die Steenkool- en Energie-oorgangsdag het uitvoerende hoof, Moses Madondo, kommer uitgespreek dat KI tot wydverspreide werkverliese sou lei en gesê tegnologiese vooruitgang het histories meer werk deur groeiende nywerhede geskep. Madondo sê KI help om die lewensduur van laer-gehalte […]
# Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee het die terugkoopkoers onveranderd gehou op sewe-persent, in die lig van voortdurende inflasierisiko’s en wêreldwye onsekerheid oor die konflik in die Midde-Ooste. Vier lede van die komitee was ten gunste daarvan om die koers onveranderd te laat, terwyl twee ‘n verhoging van 25-basispunte verkies het. Die president van […]
# Die voorsitter van MTN, Mcebisi Jonas, sê die verwydering van immigrante uit Suid-Afrika los nie die land se ekonomiese uitdagings op nie. Jonas het tydens die Kgalema Motlanthe-stigting se Winterseminaar gesê werkloosheid, ongelykheid en korrupsie is gewortel in regeringsmislukkings eerder as migrasie. Jonas het leiers aangespoor om strukturele ekonomiese probleme aan te spreek in […]
# The South African Reserve Bank’s Monetary Policy Committee has kept the repo rate unchanged at seven-percent, citing ongoing inflation risks and global uncertainty linked to the conflict in the Middle East. Four members preferred a hold, while two favoured an increase of 25-basis points. Governor Lesetja Kganyago told the media inflation remains above the […]
NuusFlits: Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het besluit om die terugkoopkoers onveranderd te hou op 7-persent met die prima uitleenkoers wat op 10,5-persent bly.
NewsFlash: The South African Reserve Bank has decided to keep the repo rate unchanged at 7-percent, with the premier lending rate remaining at 10.5-percent.
# Oudpresident Kgalema Motlanthe sê Afrikalande moet ekonomiese samewerking versterk om migrasie-uitdagings reg oor die vasteland te hanteer. Hy het op die Kgalema Motlanthe-stigting se winterseminaar in Johannesburg gesê migrasie is nie ‘n nuwe verskynsel nie, maar dis kommerwekkend hoe immigrasie tans behartig word. Motlanthe beklemtoon Suid-Afrika se ekonomie is nou verbind met die res […]
# MTN chairperson Mcebisi Jonas says removing immigrants from South Africa does not solve the country’s economic challenges. Speaking on the sidelines of the Kgalema Motlanthe Foundation’s Winter Seminar, Jonas said unemployment, inequality and corruption are rooted in governance failures rather than migration. Jonas urged leaders to address structural economic problems instead of blaming foreign […]