# President Cyril Ramaphosa het veranderinge aan sy Kabinet aangebring. Dit sluit almal behalwe een van DA-leier, Geordin Hill-Lewis, se versoeke in. Willem Aucamp is die nuwe minister van Landbou en David Maynier die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing. John Steenhuisen verskuif na adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Alexandra Abrahams is die […]
# Die Konstitusionele Hof het die Mededingingskommissie se appèl teen die meeste van die 28 banke wat beskuldig is dat hulle saamgesweer het om die rand te manipuleer, van die hand gewys. Dit onthef banke soos Standard Bank, Nedbank, FirstRand en Bank of America van blaam. Die hof het bevind die kommissie se vervolging van […]
# Die Inter-ministeriële Komitee oor Migrasie sê Suid-Afrikaners moet geloof word nadat hulle hul grondwetlike reg om te betoog gister vreedsaam en verantwoordelik uitgevoer het. Betogings teen onwettige immigrante het landwyd hoofsaaklik vreedsaam verloop. Die polisie het op geïsoleerde voorvalle van plundering en pogings tot plundering gereageer. Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko […]
# Duisende ongedokumenteerde Malawiese burgers het nog ‘n nag by die Musina-skougronde naby die Beitbrug-grenspos in Limpopo deurgebring, nadat hulle gister buite die kantoor van Binnelandse Sake in rye gestaan het. Die groep, wat Maandag per bus van Durban en Pietermaritzburg vervoer is, soek dokumente om deur die Beitbrug-grenspos te gaan. Teen gistermiddag is slegs […]
# Die leier van die teen-immigrasie-burgergroep March and March, Jacinta Ngobese-Zuma, sê die beweging sal elke Donderdag vir die volgende ses maande protesoptogte hou. Dit is om volgehoue druk op die regering te plaas om ongedokumenteerde buitelandse burgers te deporteer en immigrasiewette af te dwing. Duisende mense het gister reg oor die land die strate […]
# President Cyril Ramaphosa has made changes to the Cabinet, all but one in line with what DA leader Geordin Hill-Lewis requested. Willem Aucamp is the new minister of Agriculture, and David Maynier is the minister of Forestry, Fisheries, and the Environment. Steenhuisen is demoted to Trade, Industry, and Competition deputy minister, Alexandra Abrahams is […]
# The Constitutional Court has dismissed the Competition Commission’s appeal against most of the 28 banks it had accused of colluding to manipulate the rand. This effectively clears the likes of Standard Bank, Nedbank, FirstRand, and Bank of America. The court ruled that the commission’s prosecution against the banks was based on flawed factual assumptions. […]
# Acting Police minister, Firoz Cachalia, has praised law enforcement agencies for maintaining peace and public order during nationwide protests against undocumented foreign nationals on Tuesday. The Inter-Ministerial Committee on Migration provided an update on the demonstrations and the government’s comprehensive management of migration in Pretoria yesterday evening. Cachalia says at least 361 undocumented immigrants […]
# The Inter-Ministerial Committee on Migration says South Africans must be commended for exercising their constitutional right to protest peacefully and responsibly during yesterday’s migration-related demonstrations. Protests remained largely peaceful across the country, with policing having responded to isolated incidents of looting and attempted looting. Minister of Justice and Constitutional Development, Mmamoloko Kubayi, says those […]