Skip to content

Parlementêre komitee eis tasbare gevolge ná leefstyloudits in Staatsdiens [KLANK]

# Die Parlement se portefeuljekomitee oor die Staatsdiens en Administrasie vra tasbare bewyse dat leefstyloudits tot dissiplinêre stappe en strafregtelike vervolging lei indien wangedrag of korrupsie bepaal word. Die komitee het voorleggings ontvang van Openbare Werke en Infrastruktuur, Menslike Nedersettings, Gesondheid, Water en Sanitasie, Binnelandse Sake en Landbou. Voorsitter Jan de Villiers sê om openbare vertroue te herstel moet departemente bewys wangedrag word met gepaste dissiplinêre maatreëls gestraf en, indien nodig, met strafregtelike stappe:

ENG VilliersOnAudits