# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, het riglyne vir bestendige koalisies in munisipaliteite uitgereik. Dit sal help om koalisies te bestuur, bestendigheid te versterk en seker te maak politieke oorgang belemmer nie dienslewering nie. Gister was die begin van die tydperk van 14 dae vir die samestelling van rade. Die ministerie se woordvoerder, Pearl Maseko-Binqose, sê die riglyne bied ʼn basiese koalisie-ooreenkoms wat politieke partye kan aanpas vir hul onderskeie omstandighede:
Minister Hlabisa reik nuwe riglyne uit vir bestendige koalisieregerings in munisipaliteite [KLANK]
ENG BinqoseOnGuidelines