# Forum for South Africa het kommer uitgespreek oor die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika se jongste onthullings oor tariewe. Die energiereguleerder het in die Hooggeregshof in Pretoria erken dat die elektrisiteitstariewe wat hy in die vorige boekjaar goedgekeur het vir die Johannesburg-, Ekurhuleni- en Nelson Mandelabaai-metro’s, asook twee plaaslike munisipaliteite, Emfuleni in Gauteng en Madibeng in Noordwes, onregmatig was. FORUM4SA se leier, Tebogo Mashilompane, sê ʼn onafhanklike ondersoek moet uitgevoer word na NERSA se ernstige berekeningsfoute:
FORUM4SA eis aanspreeklikheid oor NERSA se onregmatige munisipale elektrisiteitstariewe in drie metro’s [KLANK]
ENG MashilompaneOnTariffs