Skip to content

Minister Kubayi sê regte kry betekenis wanneer geregtigheid vir almal toeganklik is [KLANK]

# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê toegang tot geregtigheid is nie net ʼn regsbeginsel nie, maar ook ʼn voorvereiste vir menswaardigheid, gelykheid en die oppergesag van die reg. Sy het in Noordwes aan die Internasionale Konferensie oor Toegang tot Geregtigheid gesê sonder betekenisvolle toegang tot geregtigheid, bly regte teoreties en instellings verloor openbare vertroue. Kubayi sê die Internasionale Strafhof verteenwoordig een van die grootste prestasies in die ontwikkeling van internasionale geregtigheid:

ENG KubayiOnInternationalCourt