# Die Ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, waarsku munisipaliteite kan die vordering wat die afgelope paar jaar met bestuur en aanspreeklikheid gemaak is, verloor voor die plaaslike regeringsverkiesing in November. Maluleke het tydens die bekendstelling van die COGTA-AGSA Tien-maal-tien-forum in Pretoria gesê veranderings in politieke leierskap lei dikwels tot ‘n agteruitgang in munisipale prestasie. Sy het kiesers […]
# The Department of Home Affairs says its first two years under the Government of National Unity have delivered major progress in digital transformation. Smart ID services have expanded to 252 bank branches, with plans to reach 750 by year-end. Minister Leon Schreiber says the department also introduced a digital visa system, advanced plans for […]
# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, het beloof om die jarelange gebruik te beëindig van munisipaliteite wat onbefondsde begrotings goedkeur. Hy het tydens die bekendstelling van die AGSA-COGTA-Tien-maal-Tien-Forum gesê die goedkeuring van begrotings sonder beskikbare befondsing kom neer op misleiding van die publiek en die ondermyning van dienslewering. Hlabisi vra […]
# Die Onafhanklike Kommunikasieowerheid van Suid-Afrika het nuwe bepalings gepubliseer om eenvormige reëls vir die de-aktivering en hergebruik van ongebruikte selfoonnommers in te stel. Die wysigings het ten doel om verbruikers beter te beskerm deur te verseker hulle word betyds in kennis gestel voor hul nommers gedeaktiveer word, en doeltreffende gebruik van nommerhulpbronne te verseker. […]
# Minister of Cooperative Governance and Traditional Affairs, Velenkosini Hlabisa, has vowed to end the long-standing practice of municipalities adopting unfunded budgets. Speaking at the launch of the AGSA–COGTA ten-time-ten Forum, Hlabisa said approving budgets without available funding amounts to misleading the public and undermines service delivery. He calls for coordinated action with the National […]
# Die vakbond GIWUSA sê die land se aandag word afgetrek deur teen-immigrante-betogings terwyl werkers steeds hulle werk en inkomste verloor. Die jongste kwartaallikse indiensnemingsyfers toon die land het in die eerste kwartaal van vanjaar 80-duisend werksgeleenthede verloor. Verliese in gemeenskapsdienste en handel het die afname aangedryf. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê dringende maatreëls […]
# Auditor-General Tsakani Maluleke has warned that municipalities risk losing governance gains ahead of the local government elections in November. Speaking at the launch of the COGTA-AGSA Ten-times-ten Forum in Pretoria, Maluleke said changes in political leadership often lead to regression in municipal performance. She urged voters and political parties to elect capable leaders committed […]
# The Public Servants Association is concerned by reports regarding significant losses arising from certain investments made by the Public Investment Corporation on behalf of the Government Employees Pension Fund. The PSA says the primary responsibility must always remain the protection and growth of members’ retirement savings. The association spokesperson, Claude Naicker is calling on […]
# ActionSA het die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, en die voorsitters van portefeuljekomitees wat toesig hou oor departemente gelei deur DA-ministers of adjunkministers, gevra vir ‘n dringende ondersoek na ernstige bewerings oor Resolve Communications se toegang tot lede van die uitvoerende gesag. Woordvoerder Leato Ngobeni sê bewerings van die voormalige DA-leier John […]