# Well-known South African country singer Tommy Dell is in a critical but stable condition in a Nelspruit hospital after he was involved in a serious car accident last night. Bok Radio, where the 84-year-old is a regular presenter, said in a statement on its Facebook page that two other passengers unfortunately died in the […]
# The City of Tshwane is advancing a strategic partnership with Harambee Youth Employment Accelerator to tackle youth unemployment through its Ithuba programme. The partnership would use Harambee’s youth support, opportunity-matching and contact-centre systems to connect young people with work and training opportunities. Tshwane aims to create 30-thousand economic opportunities over three years through work […]
# Die Stad Tshwane het ‘n strategiese vennootskap met Harambee Youth Employment Accelerator gesluit om jeugwerkloosheid deur middel van sy Ithuba-program aan te pak. Die vennootskap sal Harambee se jeugondersteuning en kontaksentrumstelsels gebruik om werk- en opleidingsgeleenthede aan jongmense te bied. Tshwane beoog om oor drie jaar 30-duisend ekonomiese geleenthede deur middel van werkgereedheid, werkgeleenthede, […]
# Die DA het gewaarsku Eskom se belofte om tariefverhogings in enkelsyfers te hou, bied min troos vir verbruikers. Die Elektrisiteit en Energie-woordvoerder van die DA, Kevin Mileham, sê ‘n 8,83-persent verhoging wat vir 2027/28 beplan word, is byna drie keer die Reserwebank se inflasieteiken. Mileham bevraagteken ook stygende indiensnemings- en uitvoerende bestuurskoste by Eskom, […]
# ‘n Soektog na vermiste bokke het volgens berigte daartoe gelei dat die polisie ‘n geheime dwelmlaboratorium in Klipvoorstad, Noordwes, ontdek het. Die provinsiale polisiekommissaris, Arthur Peter Adams, sê beamptes het toerusting ontdek wat na bewering gebruik word om CAT te vervaardig. Een verdagte, vermoedelik die huurder, is in hegtenis geneem, terwyl drie ander ontsnap […]
# Suid-Afrika vereer vandag 12 polisiebeamptes wat tussen April 2025 en Maart 2026 in die uitvoering van hul pligte dood is. Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, het die jaarlikse SAPD-herdenkingsdag in Pretoria as ‘n plegtige geleentheid beskryf, wat hul moed en opoffering herdenk. Sy het aan die SABC gesê polisieveiligheidsmaatreëls het sterftes verminder, maar […]
# Die DA het onthul dat Ekurhuleni geen leefstyloudits op munisipale amptenare uitgevoer het nie, en sê dit sal onder ‘n DA-regering verander. Die burgemeesterskandidaat Khathutshelo Rasilingwane sê honderde oudits sal binne die eerste ses maande uitgevoer word, beginnende met senior amptenare en hoërisiko-posisies. Rasilingwane het ‘n fluitjieblaser-beskermingseenheid binne die eerste 100 dae belowe om […]
# Die DA het die aanstelling van advokaat Ntuthuzelo Vanara as waarnemende hoof van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie met versigtigheid verwelkom. Glynnis Breytenbach van die DA sê Vanara moet hernude fokus, professionaliteit en dringendheid na die direktoraat bring. Sy waarsku egter dat die waarnemende rol tydelik moet bly en doen ‘n beroep op ‘n permanente […]
# Die Suid-Afrikaanse immunoloog, professor Clive Gray, is bekroon met die gesogte Koninklike Vereniging se Afrika-prys deur Brittanje se Koninklike Vereniging, die wêreld se oudste wetenskaplike akademie. Gray, ‘n professor aan die Universiteit Stellenbosch, is erken vir baanbrekersnavorsing oor die uitwerking van MIV op moeder- en kindergesondheid. Sy werk fokus op MIV-blootgestelde, onbesmette kinders en […]