# Die Madlanga-kommissie hervat vandag met die hoof van die Onafhanklike Direktoraat Teen Korrupsie, Andrea Johnson, wat na verwagting haar getuienis sal voortsit. Sy word steeds ondervra oor die wettigheid van ondersoeke, teenstrydighede in haar getuienis en besluite in hoëprofiel-korrupsiesake. Johnson het verskeie uitlatings teruggetrek en die hoof van die polisisie se Misdaadintelligensie Tegniese-ondersteuningsdienste, Dineo […]
# A News24 opinion column by assistant editor overseeing investigations, Pieter du Toit, has argued that Independent Directorate Against Corruption head Advocate Andrea Johnson’s has undermined confidence in her leadership and the credibility of the directorate. This follows the testing of her evidence at the Madlanga Commission. Du Toit says Johnson’s position has become untenable […]
# The Border Management Authority says long queues of freight trucks – up to 20-kilometres long – at the Beitbridge Port of Entry are being caused by congestion on the Zimbabwean side of the border. BMS spokesperson Mmemme Mogotsi says all South African border operations, including customs, immigration and health inspections, are functioning normally. She […]
# In die ondersoekhoof van News24, Pieter du Toit, se meningsrubriek word aangevoer dat die hoof van die Onafhanklike Direktoraat Teen Korrupsie, advokaat Andrea Johnson, die vertroue in haar leierskap en geloofwaardigheid van die direktoraat ondermyn het. Dit volg op ‘n oorsig van haar getuienis by die Madlanga-kommissie. Du Toit sê Johnson se posisie het […]
# Die Grensbestuursowerheid sê lang toue vragmotors – wat tot 20 kilometer strek – by die Beitbrug-grenspos word veroorsaak deur verkeersopeenhopings aan die Zimbabwiese kant van die grens. Die Owerheidswoordvoerder Mmemme Mogotsi sê alle Suid-Afrikaanse grensbedrywighede, insluitend doeane-, immigrasie- en gesondheidsinspeksies, funksioneer normaal. Sy het beklemtoon dat die owerheid met Zimbabwiese owerhede saamwerk om verkeersopeenhopings […]
# Hoofman Mkhutjhwa Mabhena van die Manala Tradisionele Raad in Mpumalanga is aangewys as die opvolger van wyle koning Makhosonke van die amaNdebele-nasie. Dit volg op die Koning se afsterwe in Junie op die ouderdom van 65 na ‘n 40-jaar lange heerskappy. Tradisionele leiers sê die aanstelling sal die ononderbroke vloei in die leierskap van […]
# Chief Mkhutjhwa Mabhena of the Manala Traditional Council in Mpumalanga has been announced as the successor to the late King Makhosonke of the amaNdebele nation. The succession follows the King’s death in June at the age of 65 after a 40-year reign. Traditional leaders say the appointment will ensure continuity in the leadership of […]
# Die polisie het ‘n 37-jarige man gearresteer wat vermoedelik die meesterbrein is agter die moord op die DA-raadslidskandidaat Sinovuyo Dyokwe. Sy is verlede maand doodgeskiet na die kieserregistrasie in Dunoon, Kaapstad. Ondersoekers glo Dyokwe is geteiken nadat sy geweier het om verder afpersingsgeld te betaal. Polisiewoordvoerder Andrè Traut sê die verdagte is gister in […]
# Police have arrested a 37-year-old man believed to be the mastermind behind the murder of DA councillor candidate Sinovuyo Dyokwe. She was shot dead last month after voter registration activities in Dunoon, Cape Town. Investigators believe Dyokwe was targeted after refusing to continue paying extortion money. Police spokesperson Andrè Traut say the suspect was arrested […]