# Die EFF begin hierdie week met ‘n oorsig van sy vertoning in die plaaslikeregeringsverkiesing en sal prestasiebeoordelings van sy lede in leiersposisies doen. Die party se steun het van 10,3-persent in die 2021-verkiesing tot 6,2-persent vanjaar gedaal. Die leier, Julius Malema, sê hulle gaan ingryp by almal wat nie die party dien nie, van parlementslede tot by die wetgewers en alle leierskapstrukture. Hy voeg by sekere mense wat in die party se strukture aangestel is, het nie aan die verwagtinge voldoen nie.
EFF gaan sy verkiesingsvertoning hersien en lede se werk beoordeel