# Die ANC sê die MK-party se retoriek voor Dinsdag se protesoptogte teen ongedokumenteerde migrante, het onrus en verdeeldheid aangemoedig. Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het aan die media gesê MK het anti-immigrante-sentiment aangevuur en beklemtoon dat immigrasiewette deur middel van protesoptogte of vergelding afgedwing moet word. Mbalula het bygevoeg terwyl die party […]
# Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing sê hulle sien uit na samewerking met die nuut aangestelde minister David Maynier om biodiversiteitsbewaring, klimaatsveerkragtigheid, volhoubare ontwikkeling en werkskepping deur die groen-ekonomie te bevorder. Die departement bly verbind tot die beskerming van Suid-Afrika se natuurlike hulpbronne terwyl ekonomiese geleenthede uitgebrei word. Maynier se leierskap kom […]
# Die DA vra verantwoording oor die hantering van die tenderpreneur Vusimusi “Cat” Matlala se pleit- en vonnisooreenkoms nadat die Pretoriase Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof die ooreenkoms verwerp het. Jan de Villiers van die party het die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Andy Mothibi, versoek om te verduidelik wie die ooreenkoms in die polisie-Medicare24-tendersaak van miljoene-rand goedgekeur […]
# The Madlanga Commission of Inquiry says it won’t divulge any special conditions set up for alleged underworld kingpin Vusimuzi “Cat” Matlala’s testimony next Tuesday. He is alleged to have operated a criminal syndicate that cultivated relationships with senior police officials and politically connected individuals to influence investigations, secure state contracts, and undermine law enforcement […]
# Die ANC sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê die Parlement se artikel 89-ondersoek na president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-saak moet deur bewyse en ‘n behoorlike regsproses gelei word. Mbalula het op ‘n nuuskonferensie gesê die ANC glo die proses moet nie oorhaastig gedoen word nie, en vra die Nasionale Vergadering om te wag vir die […]
# ANC secretary-general Fikile Mbalula says Parliament’s section 89 inquiry into president Cyril Ramaphosa’s Phala Phala matter must be guided by evidence and proper legal process. Mbalula told the media the ANC believes the process should not be rushed, urging the National Assembly to wait for the September court ruling before proceeding further. He said […]
# Die Konstitusionele Hof vra Kaapstad en die Wes-Kaapse regering om hulle planne vir die gewese terrein van die Tafelberg-skool in Seepunt te heroorweeg. Die provinsie moet ook verslag doen oor sy planne vir bekostigbare behuising nadat die hof bevind het die openbare raadplegingsproses was onvoldoende. Die GOOD-party se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die uitspraak […]
# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê Suid-Afrikaners het Dinsdag oproepe verwerp om die land tot stilstand te bring, met skole, besighede, openbare vervoer en klinieke wat normaalweg met hulle werksaamhede voortgegaan het. Mbalula het tydens ‘n media-inligtingsessie burgers bedank omdat hulle vrede gekies het en wetstoepassingsagentskappe geprys vir die handhawing van orde. […]
# ANC secretary-general Fikile Mbalula says South Africans rejected calls for a nationwide shutdown on Tuesday, with schools, businesses, public transport and clinics continuing to operate normally. Addressing the media, Mbalula thanked citizens for choosing peace and praised law enforcement agencies for maintaining order. He warned that no individual or group should take the law […]