# ‘n Emosionele voorsitter van Mamelodi Sundowns, Thlopie Motsepe, het hulde gebring aan wyle Jayden Adams en hom beskryf as ‘n sokkerspeler wie se talent en nalatenskap buite Suid-Afrika se grense onthou sal word. Motsepe het tydens Adams se begrafnis die middelveldspeler se prestasies as ‘n Bafana Bafana -internasionale speler, Afrika-kampioen en FIFA Wêreldbeker -speler […]
# Die president van die Afrika-sokkerfederasie Patrice Motsepe sê gesprekke is aan die gang oor hoe Mamelodi Sundowns die familie van die oorlede Bafana Bafana-middelveldspeler Jayden Adams verder kan ondersteun. Motsepe het tydens Adams se begrafnis in Stellenbosch gesê die klub is daartoe verbind om die familie te ondersteun gedurende hul tyd van rou. Hy […]
# Die voormalige SABC-televisienuusleser en bekende natuurbewaarder, Gillian van Houten, is op 72-jarige ouderdom oorlede. Van Houten het gedurende die 1980’s en 90’s een van Suid-Afrika se bekendste nuusaanbieders geword voordat sy die uitsaaiwese verlaat het om wildbewaring saam met die filmmaker John Varty na te streef. Sy het die afgelope paar jaar aan demensie […]
# Die voorsitter van die ANC en premier in Limpopo Phophi Ramathuba sê die party sal Nelson Mandela se nalatenskap eer deur werk te skep, armoede te verminder en dienslewering te verbeter. Ramathuba het ondersteuners by die ANC Mandela Legacy-saamtrek in Sibasa, Limpopo, toegespreek en gesê sommige ontplooide amptenare is skuldig aan swak dienslewering. Sy […]
# Die EFF-leier Julius Malema sê die party sal ‘n beleid formuleer wat gelyke verteenwoordiging van mans en vroue in die werkplek vereis. Malema het tydens die bekendstelling van die party se verkiesingsmanifes en regeringsvisie gesê geen werkplek sal toegelaat word om meer mans as vroue in diens te neem nie. Hy sê geslagsgelykheid moet […]
# SAPS head of Crime Intelligence Technical Support Services, Dineo Mokwele, has lodged a formal complaint with the IDAC Ombud against the head of the Independent Directorate Against Corruption, Advocate Andrea Johnson. The complaint follows Johnson’s testimony before the Madlanga Commission, where she admitted Mokwele’s arrest was based on incorrect allegations and apologised for questioning […]
# Die Vodacom-groep het saamgespan met die Universiteit van Johannesburg en Amazon-webdienste om die Vodacom KI-laboratorium van stapel te stuur en Suid-Afrika se kunsmatige intelligensie-talentpyplyn te bou. Die uitvoerende hoof van Vodacom, Shameel Joosub, het tydens die bekendstelling in Johannesburg gesê dit sal samewerking tussen die akademie en die bedryf versterk en studente toerus met […]
# Vodacom Group has partnered with the University of Johannesburg and Amazon Web Services to launch the Vodacom AI Lab, aimed at building South Africa’s artificial intelligence talent pipeline. Speaking at the launch in Johannesburg, Vodacom CEO Shameel Joosub said the initiative would strengthen collaboration between academia and industry while equipping students with practical AI […]
# Soccer: An emotional Mamelodi Sundowns chairman Thlopie Motsepe paid tribute to the late Jayden Adams, describing him as a soccer player whose talent and legacy will be remembered beyond South Africa’s borders. Speaking at Adams’ funeral, Motsepe celebrated the midfielder’s achievements as a Bafana Bafana international, African champion and FIFA World Cup player. Motsepe […]