# Die adjunkminister van Basiese Onderwys, Reginah Mhaule, en die waarnemende LUR vir Onderwys in Noordwes, Kenetswe Mosenogi, sal spesiale tafels en stoele oorhandig aan leerders met gestremdhede by Buitengewone Special School in Rustenburg. Die inisiatief is deel van die Bewusmakingsmaand vir die Regte van Persone met Gestremdhede. Die departement sê die meubels sal toeganklikheid, gerief en deelname in die klaskamer verbeter, en sodoende die regering se verbintenis tot inklusiewe onderwys versterk.
Basiese Onderwys oorhandig gespesialiseerde meubels aan ‘n spesiale skool [KLANK]
ENG-KhalaOnEducation