# Adjunkpresident Paul Mashatile het die Aurobindo-groep versoek om Suid-Afrika as ‘n Pan-Afrika-uitvoerspilpunt vir die farmaseutiese sektor te gebruik. Hy het op ‘n vergadering met die onderneming in Indië gesê die vennootskap kan werk skep, vaardighede ontwikkel en streeks-verskaffingskettings versterk met staatsondersteuning deur spesiale ekonomiese sones, beleggingsaansporings en vaartbelynde regulasies. Mashatile sê nouer samewerking sal […]
# Die Hooggeregshof in Pretoria het die geskorste lid van die Valke se Eenheid vir Ernstige Georganiseerde Misdaad, sersant Fannie Nkosi, se aansoek verwerp teen die Pretoria-Noordse Landdroshof se weiering om hom borgtog toe te staan. Die hof het bevind die landdros het nie ‘n fout gemaak nie. Nkosi bly in aanhouding op aanklagte van […]
# Die Parlement se Portefeuljekomitee oor Sport, Kuns en Kultuur is bekommerd oor die Mzansi Golden Economy-beoordelingsproses. Komiteevoorsitter Joe McGluwa bevraagteken die aanstelling van die beoordelingspaneel en waarsku hulle mag die 2026-toelaebefondsing verwerp. Ondernemings in die kuns-, kultuur-, erfenis- en toerismebedrywe trek voordeel uit die fonds. Lede kritiseer ‘n gebrek aan deursigtigheid en beweerde swakpunte […]
# Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns sê die terugtrekking van die konsep-beleid oor Kunsmatige Intelligensie bied ‘n geleentheid om ‘n meer geloofwaardige raamwerk vir KI-bestuur te ontwikkel. Die konsep is in April teruggetrek nadat opgemaakte bronne in die verwysings ontdek is. Die akademie sê die voorval beklemtoon ‘n behoefte aan deursigtigheid, kundige toesig […]
# AfriForum has welcomed the High Court in Pretoria’s decision opposing the Information Regulator’s application for leave to appeal a ruling allowing the publication of matric results. AfriForum’s Alana Bailey says the judgment confirms that publishing results using examination numbers protects learners’ privacy while serving the public interest. The case began in 2022 when attempts […]
# The High Court in Pretoria dismissed suspended member of the Gauteng Organised Crime Unit Sergeant Fannie Nkosi’s appeal against the Pretoria North Magistrate’s Court decision to deny him bail. The court found that the magistrate did not err in refusing bail. Nkosi remains in custody facing charges including theft, defeating the ends of justice, […]
# KwaZulu-Natal Hawks Unit Commander Gavin Jacob has told the Madlanga Commission that a laboratory backlog delayed the investigation into the 541-kilogram cocaine seizure in Port Shepstone. Jacob said he made several attempts to expedite forensic analysis of the drugs after concerns were raised about security at the storage facility. He testified that delays in […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Willie Aucamp, verwelkom die inhegtenisnemings van twee verdagtes in Mosambiek in verband met die moord op die Suid-Afrikaanse toeriste, Dina en Ernst Marais, in die Krugerwildtuin in Limpopo. Die verdagtes is aangekeer danksy samewerking tussen Mosambiekse ondersoekbeamptes, bewaringsvennote en veldwagters. Aucamp sê dis ‘n belangrike stap […]
# KwaZulu-Natal Hawks Unit Commander Gavin Jacob has denied any involvement in the theft of drugs linked to the 541-kilogram cocaine seizure in Port Shepstone. Testifying before the Madlanga Commission, Jacob said he was unaware of security problems at the building before the incident was reported in November 2021. Responding to commissioner Mbuyiseli Madlanga, he […]